Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingfisher's Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Frank Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Kingfisher's Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bully C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bully C
Saam met vriende

Frank went out of his way to keep us powered up during loadshedding.

All in all an easy place to stay for our golf tour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Dankie Bully. Sal julle graag weer wil huisves.
Ek kan julle hoog aanbeveel as gaste vir julle vriendelikheid en netheid.

Kingfisher's Nest
Michael K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Dit is 'n baie nice plekkie, sal beslis weer gaan.

Ruim kombuis en sitkamers mooi uiteengesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie M
Gesin met klein kinders

Excellent value for money!

Venue in very secure area. Excellent value for money! House is spacious and offers a lot of privacy for each bedroom. Grounds offer nice space for kids to play within easy view where adults relax and enjoy braai area. Would definitely recommend this accommodation to family and friends.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Lettie and her group were very pleasant guests. They left our house spotless clean in perfect condition which shows their appreciation for another's property. We are so glad they enjoyed their stay and definitely recommend them as guests. We would like to welcome them back at any time.

Kingfisher's Nest
Sumarie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie D
Gesin met klein kinders

Gevoel soos koshuis.

Aanbeveel vir ouer vakansiegangers sonder kinders. Eienaars gestel om mense 22:00 in die bed te hê. Glad nie geskik vir jong pare nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Ai, dis jammer dat julle so voel! Ons vra maar eintlik net dat gaste rustiger raak na 10:00 omdat dit 'n stil en rustige omgewing is - nie noodwendig dat hulle moet gaan slaap nie. Ons is jammer dat julle so voel en vra verskoning. Ons sal julle graag weer wil verwelkom by Thirdrock Eden - George bly maar die beste vakansiebestemming!

Kingfisher's Nest
Uys V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Uys V
Enkelreisiger

Skoon, netjies en vriendelik in George vir besoek aan die kus.

Om koste te bespaar oor die Feesgety, het ek vir 'n tweede agtereenvolgende jaar weer verblyf geneem by Thirdrock Eden. Kon hiervandaan maklik die kusdorpies (vakansieplekke) daagliks besoek. Nogmaals dankie vir die skoon, netjies en vriendelike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Dit was 'n plesier en lekker om jou hier te verwelkom en is bly dat jy dit so lekker vind hier by ons. Ons sien uit om jou vir 'n derde keer hier te ontvang.

Kingfisher's Nest
Fanie S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Gerieflik en veilig.

Ons is hartlik verwelkom deur vriendelike eienaars. Die plek was presies soos die beskrywing. Dit is ruim in 'n stil area met berge en voëls om jou. Ons het op baie kort kennisgewing bespreek en is wonderlik gehelp. Ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle is welkom om weer van ons gebruik te maak. Ons beveel julle ook graag aan as gaste by ander plekke. Dankie vir die gradeering.

Kingfisher's Nest
Linette L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette L
Gesin met tieners

Baie netjiese, sentrale plek met als wat mens nodig het.

Heerlike verblyf, sentraal geleë in veilige omgewing. Plek baie netjies, als wat mens nodig het is daar en die eienaars baie gasvry. Lekker gesellige atmosfeer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Ons is bly julle het die tyd geniet en julle is baie goeie gaste, 5-ster. Ons hoop ons sien julle weer.

Kingfisher's Nest
Angie F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie F
Saam met vriende

Rustig, netjies en skoon.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, selfs in middernagtelike ure! Netjies en skoon.

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Baie dankie dat julle ons ondersteun .
Kan julle hoog aanbeveel as gaste.
Hoop om julle weer te sien.

Kingfisher's Nest
Adele V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V

Nice, clean, neat place with a wonderful view of the Outeniqua Mountains.

We received a very friendly welcome. The place was lovely with a nice view of the Outeniqua Mountains from the balcony of the unit on the garage. The place was nicely decorated and a real home away from home. It was situated in driving distance of a nice shopping area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker, skoon, netjiese plek met 'n wonderlike uitsig op die Outeniekwaberge.

Is vriendelik verwelkom. Die plek was lieflik met 'n mooi uitsig op die berge vanaf die balkon van die eenheid op die motorhuis. Dit was mooi versier en 'n ware tuiste. Net 'n entjie se ry vanaf 'n lekker inkopie-area.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Thank you, for staying with us Adele and family. We enjoyed your friendliness and joyful manner. We would love to have you back in the future, you are most welcome! Thank you for leaving Thirdrock flat neat and tidy.

We wish you well

Kingfisher's Nest
Stef B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef B
Gesin met tieners

Rustig en ontspanne plek, ideaal geleë en goeie diens.

Sien sterre.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Julle is enige tyd welkom en ons hoop om julle weer te sien. Julle is 5-ster gaste.

Kingfisher's Nest
Sarah M W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M W

Wonderlik, ons kon nie vir beter vra nie.

Ek kan Thirdrock Eden Self-Catering baie sterk aanbeveel. Dis geleë in 'n rustige woonbuurt naby winkles en 'n groter winkelsentrum. Dis baie veilig en die ontvangs baie professioneel, vriendelik en hulle is baie bedagsaam. Hulle sal my beslis weer sien.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Baie dankie dat julle van ons gebruik gemaak het. Ons beveel julle hoog aan as gaste. Die plek was skoon en netjies agter gelaat. Julle is enige tyd welkom.

Kingfisher's Nest
Coenie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Gesin met klein kinders

Baie tevrede met alles.

Baie veilige area, skoon en netjies en diens was baie professioneel. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Sal julle graag weer wil akkommodeer. Julle is sulke goeie gaste dat ons julle by alle plekke aanbeveel.

Groete,
Frank

Kingfisher's Nest
Henk G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk G
Besigheidsreis

Groot plek vir een mens.

Ek het gehou van die plek. Het egter 'n ding oor skuimrubber matrasse en kon nie slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Gesin met tieners

Lekker ontspanne, Vriendelik.

Baie lekker gebly, gerieflike kamers, vriendelike mense. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kingfisher's Nest se terugvoer

Christo ,
Baie dankie .
Julle is enige tyd welkom om ons weer te kom besoek. Ons kan julle enige tyd hoog aanbeveel as gaste.
Groete.
Frank

Kingfisher's Nest
Vanaf
R3 279
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 279
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 279
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spreeustraat 9, Eden, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcef33d82b00b8410745f87195a14bd31f61371a2481f18ade735cebc2b534c33f1b86b03fc58cdd226c7b4694b3af05c8fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 279 per nag, vir 10 mense 14 5 1 5 9 Spreeu Street Eden 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.959637494174 22.494856084656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem