Kingfishersview Waterfront Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kingfishersview Waterfront Lodge bied 'n mooi en bekostigbare wegbreek van jou alledaagse bestaan. Dis 'n stil en rustige toevlugsoord in 'n veilige omgewing waar jy kan ontspan en vergeet van die moderne lewe. Die instansie is in die dorpie, Kosmos, slegs 'n uur vanaf Johannesburg en 30 minute vanaf Pretoria, geleë.

Ons bied selfsorgverblyf. Ons moderne suites is elkeen beskik elkeen oor 'n leefarea, braaigeriewe, 'n TV en verskillende en suite-badkamers met 'n bad, stort of 'n spa-bad. Elke suite het 'n beeldskone uitsig oor die dam en toegang tot die swembad. Geniet saans die liggies wat oor die stil water dans. 'n Korporatiewe funksielokaal is ook beskikbaar vir spanboue of dinkskrums.

Ons bied 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam en ons is naby Sun City, die Slang- en Dierpark, die Cheetah Research Station, Elephant Sanctuary, Bird Santuary, wildplase, 'n akwarium, kunsgalerye, kunsvlytmarkies, verskeie kunsgalerye, kulturele dorpies, gholfbane en daar is verskeie restaurante in die omliggende omgewing. Daar is ook heerlike plaaslike doendinge soos bootritte, staproetes, voëlkyk, wildkyk, warmlugballonvaarte, kunsgalerye en 5 gholfbane.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kingfishersview Waterfront Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 160 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za