LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kings & Queens Boutique Hotel | LekkeSlaap
+24

Kings & Queens Boutique Hotel

Hotel
Koningin-kamer
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hotel het 6 luukse kamers met 'n koningingrootte-bed met slaapplek vir 2 mense per kamer. Die kamers het elkeen 'n groot en suite-badkamer met 'n stort en bad en is pragtig versier. Daar is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n digitale kluis en 'n haardroër. Elke kamer het sy eie privaat ingang en maklike toegang tot die eet- en swembadarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Bed en ontbyt.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Let asseblief daarop dat die deposito nie terugbetaalbaar is nie.

Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laddier-straat 1, The Reeds, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyNjllNTlmLThlZTktNDU4OS04ZmJhLTUyMWI3ZjdiNjFkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1 Laddier Street The Reeds 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.891070083064 28.131789203705
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!