LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by King's Castle | LekkeSlaap
+21

King's Castle

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir King's Castle
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Frans R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans R
Enkelreisiger

Gawe eienaars en kamers skoon.

Die aandetes is van die beste wat ek nog in Polokwane gehad het.

Danie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met vriende

Briljant

Van die begin af was die diens wonderlik. Ons is welkom laat voel. Great.

Belinda A - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda A
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly - lekker groot kamers, baie netjies en gerieflik.

Sien sterre.

Johan N - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veblyf terdeë geniet - baie vriendelike eienaars en bestuurderes.

Ons het die tydjie by Kings Castle baie geniet. Die bestuurderes is baie vriendelik en dit was vir haar slegs 'n plesier om ons te help die kere wat ons wel gevra het daarvoor. Die gebou, kamers en eetlokaal is baie uniek versier met al die oudhede. Dit is 'n baie interessante plek om net bietjie te gaan ontspan.

Corne R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R

Baie lekker.

Sien sterre.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groblerstraat 40, Hoek van Grobler- en Compensatie-straat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxYzhmNmYyLWE5ZTktNDMxMi1hYjZmLThjNDQyN2Q5OThmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 40 Grobler Street Corner of Grobler and Compensatie Street 0700 Limpopo 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -23.907203773618 29.461547222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!