LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kings Cottage | LekkeSlaap
+15

Kings Cottage

3 resensies
Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Mei 2021 tot 19 Sep 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutstraat, De Bosse 13, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 R612 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kings Cottage bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hawedorp, Mosselbaai. Die area is bekend vir sy goeie weer regdeur die jaar, sy goue strande en die magdom natuurlike-, kulturele-, en historiese besienswaardighede in die omgewing.

Dié gemeubileerde eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eenheid het ook 'n TV, ketelbraai op die stoep, parkeerplek en afstandbeheer-toegang.

Besienswaardighede in die area sluit die Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynplase, Bothastrand en die Grootbrakmuseum in. Doendinge in die omgewing sluit visvang, vlerksweef, duik, waterski, stap, voëlkyk, walviskyk en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Kings Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Kings Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Essenhoutstraat, De Bosse 13, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kings Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R680
Vanaf R612
per nag (plek vir 4)
was R680
Vanaf R612
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutstraat, De Bosse 13, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1g5IZWlYrsr0qAFDCwdUeWmahTyLXjTNtm8JC2U2yt1UK95zGQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R680, nou Vanaf R612  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Essenhout Street 13 De Bosse 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.186579058323 22.100961158186
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!