LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kings Cottage | LekkeSlaap
+8

Kings Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annie-weg 29, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kings Cottage is 'n gerieflike selfsorg-kothuis vir 2 gaste op 'n veilige perseel in Krugersdorp.

Die grasdak-kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n TV met sekere DStv-kanale het.

Braaigeriewe en houtskool word voorsien en die kothuis word daagliks skoongemaak.

Kings Cottage is 3,5 km vanaf die Cradlestone Mall wat verskeie winkels en restaurante het, en die Netcare Pine Haven Hospitaal. Dit is ook net 4 km van Silverstar Casino af. Krugersdorp bied 'n rits aktiwiteite soos brug-swaai en voetslaan aan. Gaste kan ook die Railway and Steam Train Museum, die South African National Bird of Prey Centre, Krugersdorp Wildreservaat en die Sterkfonteingrotte besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kings Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Annie-weg 29, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Annie-weg 29, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ce4a03753610427e19c507ce0c32252627a74294f5fbc7badabe65c13d6a72cf19219859d65b8cc4321a6b5a96bd39faf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 29 Annie Road Krugersdorp 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.047720418476 27.815209004264
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!