Kings Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Okt 2019 tot 14 Des 2019.

Beskrywing

Kings Haven is 'n selfsorgvakansiehuis op die veilige Kingshaven-landgoed in Big Bay, 'n moderne metropool met 'n uitsig oor die aanloklike Weskus en 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en Robbeneiland in die verte.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, 'n toilet en 'n dubbelwasbak. Dié slaapkamer het ook direkte toegang tot die braai-area buite. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en dakvensters wat natuurlike lig verskaf. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en 'n kaggel, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV het. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Trappe lei vanaf die leefarea na 'n solderruimte met 'n lessenaar en 'n bank waar natuurlike lig die ruimte vul.

Die ingeboude braai aan die buitekant is ideaal vir die someraande terwyl die son in Big Bay sak.

Slaapplek

'n Bespreking by Kings Haven sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kings Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 930 R2 344 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Okt 2019 tot 14 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za