LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kings Walden Garden Manor | LekkeSlaap
+15

Kings Walden Garden Manor

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Kings Walden Garden Manor
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Al L - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Al L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie goeie waarde vir geld nie. Ons het gevoel dis te duur vir wat ons gekry het.

Alhoewel die slaapkamer ruim en mooi is, met 'n lieflike oop kaggel, is daar nie 'n rak vir jou bagasie of tasse nie. Die aandete was baie mooi bedien en oor die algemeen baie lekker, maar ons het nie 'n keuse gehad oor die hoofgereg nie. Die filet was té gaar en taai, maar met 'n heerlike sous. Toe ons dit aan die eienaar noem die volgende oggend, het hy gesê dis wildebees-filet, wat moontlik bygedra het daartoe dat dit so taai was. Ons kan verstaan dat die tarief vir aandete vir oorsese gaste aanvaarbaar kan wees, maar vir plaaslike inwoners, soos ons, was dit bietjie duur. So terloops, ons was die enigste gaste daar dié aand!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was not good value for money, as we felt it was too expensive for what we got.

Although the bedroom was spacious and attractive, with a lovely open fire, there was no luggage rack for suitcases, etc. The dinner was beautifully presented and generally very tasty, but there was no choice and the main dish - fillet - was overcooked and tough, with a delicious sauce. When we mentioned this to the owner the next morning, he told us that it was wildebeest fillet, which probably accounted for the toughness. We accept that for overseas tourists, the cost of the dinner would be acceptable, but for locals, such as us, we felt it was overpriced. By the way, we were the only guests there that evening!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kings Walden Garden Manor's terugvoer

Good day Al & Ann,
We appreciate your reply, thanks for the ideas and suggestions about the luggage. We can maybe work on that. As for the dinner, we only have a set menu in the evenings and please advice the tour operator on costs and if you have any dietary requirements. I am sure they discussed it before you came. I am glad it was not so fully booked when you visited so you could enjoy the peaceful place.
Hope to see you again.

Kings Walden Garden Manor
Johann S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Besigheidsreis

Besonderse natuurskoon.

Goeie kos. Ruim kamers.

Christa V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Baie rustig.

Die stil, rustige omgewing was 'n heerlike bederf vir 'n stedeling!

Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Coach-weg, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwNDgyM2Q3LWVlZTktNGFjMC1hNGUwLTdmZTM1Yzc4MTQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Old Coach Road Agatha 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.920124 30.153157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!