Kingsley House Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kingsley House is waarskynlik een van die beste vakansiebestemmings in Ballito! Ons is op 'n landgoed van bykans 1 hektaar op die hoogste punt in Ballito geleë en kyk oor Zimbali uit asook tot by Durban se hawe - dis 'n ongelooflike uitsig! Ons poog om jou kuier onvergeetlik te maak, sodat jy telke male sal terugkeer!

Ons bied verblyf in 'n luukse selfsorgwoonstel (65 m²) met lugversorging, waaier en alles wat jy benodig om jou vakansie te begin.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, kombuisie en 'n sitkamer met 'n groot platskerm-TV met (Android-TV met oorsese kanale en films). Die chalet lei na 'n patio met draagbare braaigeriewe en tuin- en see-uitsigte. WiFi en gratis parkeerplek word voorsien.

Kingsley Hous is naby meeste gewilde besienswaardighede en doendinge in Ballito. Daar is verskeie winkelsentrums sowat 1.5 km van ons af, asook restaurante, die hoofstrand, en gaste kan ook diepsee-visvang, duik en dolfyne kyk. Zimbali, Umhlali en Simbithi se gholfbane is ook slegs sowat 10 km vanaf ons. Die Holla-roetes vir stap en fietsry is ook naby, sowat 10 km, daar is ook 'n paar wildplase in die omgewing, insluitende Phinda, Hluhluwe en Umfolozi, en Umhlanga met sy winkels, flieks en restaurante is net 25 van hier af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kingsley House Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za