Groenpunt Akkommodasie by Kingslyn Boutique Guesthouse | LekkeSlaap
+23
+23

Kingslyn Boutique Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Kingslyn Boutique Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rainier J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainier J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing accommodation.

Absolutely amazing little place with excellent service. Close to all the attractions in the area. Highly recommended.

Daleen G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Puik diens, vriendelike en aangename personeel. Uiters skoon en netjies. Heerlike kos. Vyf sterre vir hulle. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie.

Wilma P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Ons het met die aankoms dadelik tuis gevoel. Ons is iets te drinke aangebied en verseker dat ons voertuig veilig is. Die kamer was baie netjies met alles en nog meer wat mens sou benodig.

Lucille R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille R

Baie mooi, gasvry en als wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek in die Kaap.

Regtig 'n besondere lekker ervaring om sulke gasvryheid en vriendelik in die hartjie van Kaapstad te ervaar. Pragtige gebou, mooi en netjiese kamers met als wat mens sou nodig kry vir 'n heerlike oorslaap in die Kaap. Baie lekker ontbyt en baie vriendelike gasheer.

J.a.stalpers B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.a.stalpers B
Gesin met tieners

Kaapstad-verblyf.

Baie vriendelik ontvang deur Rachel wat ons 'n goeie oorsig van al die moontlikhede in Kaapstad gegee het. Groot kamer. Fantastiese badkamer. Skoon. Moontlikheid om ons bagasie en voertuig daar te los nadat ons uitgeklok het, word baie waardeer, veral omdat parkeerplek beperk is.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Verblijf Kaapstad

Very friendly reception by Rachel, who gave us a nice overview of the possibilities in Cape Town. Room pretty large. Bath facilities excellent. Cleaning very good. Possibility to leave our luggage and car after check-out much appreciated, because parking space is limited.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Debbie C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and friendly.

The breakfast was really super and loads to eat. The rooms were clean and comfy. The owner was friendly as was staff. It was easy to use keys. Off road parking. Really close to waterfront and bus routes.

Tammy M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. I will be back!

Spacious room, tastefully decorated. Great bed and pillows. Delicious breakfast, especially the german sausages. Well located near the city and waterfront. Will definitely stay here again.

Kosie Z - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie basis om die Kaap te verken.

Kingslyn is 'n baie goeie basis as jy Kaap toe gaan en die Kaap wil verken.

Miemie D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Luukse gastehuis en personeel met pragtige dekor.

Miniatuur tuin goed versorg. Alles werk! Personeel warm en vriendelik. Barbara het selfs ons bespreekte kamer opgradeer sonder ekstra kostes! Al wat bietjie gepla het is dat ons motor buite die veiligheidsheining moes staan.

Elaine P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons was slegs vir een aand bespreek, kamer was pragtig netjies. Ons was hartlik ontvang deur Birgit. Koffie, gebottelde water en vrugte in die kamer.

Ria S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar heerlike verblyf.

Ek en my man het 'n nag in Kingslyn deurgebring en dit was 'n baie goeie kuiertjie. Die kamer het 'n onverbeterlike bed en beddegoed en is ruim met 'n uitsig op die berg. Heerlike wyn in die kroegie, vriendelike diens met aankoms en ontbyt. Heerlike ontbyt - baie om van te kies. Baie vriendelike eienares, sy kan heerlik gesels!

Ninell R - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ninell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful old house, great stay!

Spacious rooms, great breakfast, friendly and attentive staff, great location!

Pascal F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pascal F

Good and convenient place

Good night sleep, good service, and a nice breakfast!

Karen P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Dit was vir my en my dogter 'n onvergeetlike ervaring!

Kingslyn Gastehuis is voorwaar 'n huis weg van die huis af. Dit is geleë in 'n veilige woonbuurt, net buite Groenpunt, ideaal naby toeriste-aantreklikhede. Die eenheid wat ons bewoon het vir 'n week, was uitstaande, verfrissend en uiters veilig. Aangesien ek en my dogter alleen gereis het, was ons effe skrikkerig vir wat ons sou vind, maar ons was aangenaam verras. Ons kon na elke vermoeiende dag terugkeer na 'n eenheid wat gediens, skoon en veilig was. Anders as in Gauteng, kon ons ons huurmotor buite in die straat (in afgemerkte parkering) laat, sonder vrees dat iets sou gebeur. Die personeel het deeglik seker gemaak dat ons ten alle tye gelukkig is, en ons het 'n totale gevoel van onafhanklikheid beleef, sonder dat "iemand oor ons skouer loer". Birgitte (Bestuurderes) is 'n joviale dame wat enige iemand tuis kan laat voel in 'n oogwink, en sy het dit ook met ons reggekry! Dit was 'n voortreflike week in die Kaap vir beide van ons!

Johan H - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly en heerlik ontbyt geëet.

Lerato S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service, great food and a wonderful stay.

The host was friendly and helpful. The service was outstanding. The food was great. It was a fantastic stay. Will recommend the place to friends and family.

Deon V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

For our purpose the venue was ideally situated and well priced

We had a wonderful stay, thank you.

Zandra G - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zandra G

Kingslyn was central

Our stay at Kingslyn Boutique Guesthouse was comfortable, and the staff were helpful and friendly.

Shirley K - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley K
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay - The location, accommodation and staff were all amazing!

The rooms are beautifully decorated, as is the rest of the house. The breakfast is lovely with a wide range of choices. The staff are friendly and accommodating. The location is perfect!

Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hill-straat 8, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlZGI5Nzk1LWJiOTAtNDZjYy1hMTE1LTUwNTcyNmJlZGYwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 370  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 4.7 8 Hill Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.908867841 18.402067422867
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za