Kingslyn Boutique Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kingslyn is 'n grasieuse herehuis uit die 19de eeu en bied bekoring, glans en elegansie uit vervloë dae, met net die beste moderne luukse en gasvryheid.

Die kamers is volledig toegerus en elkeen beskik oor 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en internet. Gaste is welkom om te ontspan in ons ruim sitkamer terwyl jy besluit op watter Kaapse besienswaardigheid jy eerste gaan besoek. Elkeen van die 6 luukse kamers - 2 met privaat sitkamers - is pragtig versier met aandag aan detail en unieke pasgemaakte meubels sowel as karaktervolle antiekware om seker te maak dat jou verblyf waarlik spesiaal en onvergeetlik is.

Die dubbelkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke dubbelkamer beskik ook oor lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, splinternuwe luukse linne, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die 2 suites het dieselfde geriewe as die dubbelkamers maar het ook 'n ekstra leefarea met 'n slaapbank. Die luukse suite het 'n ekstra lang en ekstra wye koninggrootte-bed, groot platskerm-TV en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en bad.

Kingslyn is gerieflik geleë vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Dit is net 20 minute van die lughawe af, en Kaappunt, die wynroetes, gholfbane en ander doendinge is ook maklik bereikbaar.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kingslyn Boutique Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false