Ballito Akkommodasie by Kingston 121 | LekkeSlaap
+22

Kingston 121

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Kingston 121
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ian W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W
Gesin met klein kinders

Baie skoon, netjies en gerieflik, drie slaapkamers teen 'n goeie prys.

Baie netjiese plekkie gewees. Daar was elke dag skoonmaakdienste. Het lekker gebly. Dalk net kyk na 'n kruidenierskassie in die kombuis. Ons sal weer gebruik maak van Kingston Estate.

Kingston 121's terugvoer

Goeiemiddag Ian,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor.

Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito

Kingston 121
Le-anne U - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne U
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Vreeslik lekker gewees, sal beslis weer gaan. Parkering is net baie deurmekaar, maar verder was als perfek.

Kingston 121's terugvoer

Goeiemore Le-anne

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna om weer van u te hoor. Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

Kingston 121
Estelle C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C
Gesin met tieners

Aangenaam maar is nie vakansie-atmosfeer nie - is net gewone residensiële wooneenhede.

Die stort lek - sal reggemaak moet word. Na stort is vloer vol water. Alles werk 100% verder. Mooiste cutlery en borde. Sou graag 'n eierpan daar wou hê. Wat van 'n tuimeldroër - sal nogal great wees.

Kingston 121's terugvoer

Goeiedag Estelle,

Dankie vir die resensie, ons sien uit daarna om weer van u te hoor. Sal kyk na 'n eierpan en tuimeldroër.

Groete,
Karen

Kingston 121
Lesego S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, enjoyed my stay.

I enjoyed everything around me while staying there, everything is so nice in the area. Will visit again very soon.

Kingston 121's terugvoer

Good day Lesego,

Thank you for your lovely review.
I look forward to hearing from you again

Kind regards,
Karen von Wielligh

Kingston 121
Vanaf R945
per nag (plek vir 6)
Vanaf R945
per nag (plek vir 6)
Vanaf R945
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Simbithi-rylaan 25, Kingston, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcCyHpwXwO5KsnjfUrBIYRWKk0SuPrQieAtdq3GX0fUxc41ln2t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R945  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 25 Simbithi Drive Kingston 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.526598936067 31.209011391927
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za