Ballito Akkommodasie by Kingston Apartment | LekkeSlaap
+11
+11

Kingston Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simbithi-rylaan 102, Kingston-landgoed, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kingston Apartment bied selfsorgverblyf op 'n veilige, rustige landgoed in Ballito wat vol inheemse bome is. Die kompleks is naby doendinge en besienswaardighede in die area.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus.

Die sitarea het 'n TV en lei na 'n balkonnetjie. Die landgoed het ook 'n swembad en 'n braai-area wat gaste kan gebruik en daar is veilige onderdakparkeerplek.

Die landgoed is oorkant die Ballito Bay Mall, 550 m van die Ballito Leefstylsentrum en Junction Mall en sowat 2,5 tot 3 km van Thompsons- en Willardstrand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Kingston Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Simbithi-rylaan 102, Kingston-landgoed, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simbithi-rylaan 102, Kingston-landgoed, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b6147ada3c176cca8c28f38988de860a4e5ce6d27c151516e8ef9feb7b2bc07f3ce0c7e49dd8514cea298c8acad0a9068b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 102 Simbithi Drive Kingston Estate 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.527352540128 31.207314888499
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za