Umhlanga Akkommodasie by Kingston House B&B | LekkeSlaap
+25

Kingston House B&B

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston-keeromstraat 2, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 195 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kingston House B&B is 'n knus en elegante toevlugsoord wat 'n unieke ervaring bied. Ons is trots op die elegansie, luuksheid en gemak wat ons aan ons gaste bied.

Verblyf word gebied in 7 slaapkamers wat slaapplek vir tot 14 gaste bied. Elke eenheid is ingerig met 'n en suite-badkamer wat geïnspireer is deur 'n luukse leefstyl en absolute gemak met unieke detail en afwerkings.

Die B&B beskik oor 'n eetkamer met individuele tafels, 'n gemaklike en luukse TV-kamer en 'n kroeg op die boonste vloer. Die B&B het ook 'n sondek bo wat asemrowende see-uitsigte bied. Gaste kan lekker afkoel in die swembad of braai onder die gazebo met sy kroeg.

Ons voorsien veilige parkeerplek op die perseel, gratis onbeperkte WiFi en wasgoeddienste. Ons sal ook aandete op versoek voorsien.

Kingston House B&B is ideaal geleë in die hartjie van Umhlanga Rocks en is na aan verskeie plaaslike besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Kingston House B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kingston-keeromstraat 2, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kingston House B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 195
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston-keeromstraat 2, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlYjExOTFkLTMxZjgtNDMwZi1hZWU5LTQ2YzI2ZTBmYjI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 195  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 2 Kingston Close Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.721409988318 31.084694266319
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za