Margate Akkommodasie by Kingsview 502 Margate | LekkeSlaap
+19

Kingsview 502 Margate

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uplands-weg, Kingsview 502, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kingsview 502 Margate is ’n woonstel wat gerieflik gemeubileer is en dit bied slaapplek aan 4 gaste.

Dié woonstel is op die 5de verdieping geleë en bied lieflike see-uitsigte. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers ? die een het ’n bad en die ander een het ’n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, wasmasjien en tuimeldroër. Etes kan in die eetarea geniet word en die sitarea beskik oor ’n TV.

Daar is braaigeriewe en ’n toesluitmotorhuis wat gaste kan gebruik. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kingsview 502 Margate is net 500 m van die hoofstrand af wat ideaal is vir branderplankry en swem.

Slaapplek

’n Bespreking by Kingsview 502 Margate sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 4 resensies vir Kingsview 502 Margate
Netheid
4.0/5
Diens
2.3/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Uplands-weg, Kingsview 502, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uplands-weg, Kingsview 502, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZOSP6cQ0R5h9qXUDkqDrQURBPyukyfm3no7Wb9vwoKLyP59PmR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 4 5 1 3 Uplands Road Kingsview 502 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-14:00 11:00 -30.863434 30.369343
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za