Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kington Guest-suite

Gastehuis
Kington Guest Suite
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n TV-kamer wat na 'n stoep lei. 'n Kluisie, linne, handdoeke en 'n ekstra warm kombers vir die winter word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het ook 'n TV met DStv en WiFi. Dit lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek agter 'n hek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die eenhede is op dieselfde perseel as die hoofhuis en gaste word gevra om in die aangewese areas te bly.
Let asb. daarop dat die eienaar troeteldiere op die perseel het.
Indien gaste vir 'n langer tydperk bly, sal die eenhede 1 keer 'n week skoongemaak word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mariette Nook 18, Pretoriuspark, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacLtqUpHBVy45XR3AOkspb9h2NybhrDFz3P0xjME94cV9wToRK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 18 Mariette Nook Pretorius Park 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.810892 28.309686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem