35% af Kry 35% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Mrt 2020 tot 31 Mei 2020.
Heroldsbaai Akkommodasie by Kirjat House | LekkeSlaap
+20
+20

Kirjat House

7 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 35% af
  • Vanaf R2 500 R1 625 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voelklipstraat 47, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kirjat House is in die beeldskone Heroldsbaai geleë, net 15 km vanaf George. Dit is teen die hange versteek en bied asemrowende uitsigte oor die landskap wat jy vanaf die houtdek kan sit en bewonder.

Die gerieflike selfsorgvakansiehuis is in 'n rustige omgewing geleë en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers en kan tot 6 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat deur wat lei na die sondek. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed en skuifdeur wat na die sondek lei. Daar is ook 'n TV met DStv. Al die beddegoed en badhanddoeke word ook voorsien. Die huis is ten volle toegerus met die nodige geriewe om jou verblyf gerieflik en genotvol te maak. Die oopplan-kombuis en leefarea lei na die sondek en het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die leefkamer is gemeubileerd met 'n leerbank en die sondek het 'n tafel en stoele. Braaigeriewe en die dienste van 'n vriendelike en effektiewe huishoudster word voorsien. Beperkte gratis WiFi is beskikbaar. Let asseblief daarop dat rook verbode is in die huis.

Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite binne maklike bereik: van byderwetse restaurante tot inkopiesentrums, spa's en gholfbane. Oubaai Gholflandgoed is net 5 minute se ry weg en George se inkopiesentrum is net 15 km ver op die N2. Knysna, Mosselbaai en Oudtshoorn is minder as 'n uur se ry en George se lughawe is net 10 minute se ry van hier af.

Slaapplek

’n Bespreking by Kirjat House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Kirjat House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Voelklipstraat 47, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kirjat House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 500
Vanaf R1 625
per nag (plek vir 6)
was R2 500
Vanaf R1 625
per nag (plek vir 6)
was R2 500
Vanaf R1 625
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voelklipstraat 47, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhMDNiODg0LTAzNWMtNGMxYS1hZDU4LTBiZDIxOTMxMjczOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R1 625  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 47 Voelklip street Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -34.050751675095 22.400036671956
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za