Kirstenbosch Gardens Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kirstenbosch Gardens Retreat is 'n pragtige gastehuis naby Kirstenbosch Botaniese Tuine in Bishopscourt in Kaapstad. Dié gesogte woonbuurt is teen die hange van Tafelberg en binne maklike bereik vanaf verskeie winkelsentrums, restaurante, wynlandgoed en verskeie besienswaardighede in Kaapstad.

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers in die hoofhuis en 'n aparte eenslaapkamerwoonstel. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Twee van die kamers in die hoofhuis het 'n en suite-badkamer, terwyl die derde slaapkamer van 'n aparte badkamer gebruik maak. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea.

Die aparte woonstel het sy eie kombuis en leefarea. Gemeenskaplike geriewe op die perseel sluit die swembad, braai-area en gratis WiFi in.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing, soos fietsry, voetslaan, gholf, bergklim, wynproe of Kirstenbosch Botaniese Tuine verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kirstenbosch Gardens Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]