Kaapstad Middestad Akkommodasie by Kirsten's 1 Bed Apartment | LekkeSlaap
+17
+17

Kirsten's 1 Bed Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kirsten's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in ’n veilige gebou in Foreshore, Kaapstad geleë. Die gebou is lekker naby die KIKS en talle ontspannings- en sakegeriewe in die middestad.

Die woonstel het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ingeboude kaste met ’n elektroniese kluis. Daar is 1 badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond en stoof, kooktoebehore, eetgerei en ’n wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea langsaan het ’n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het ’n TV met DVD-speler en sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad buite en die goed toegeruste gimnasium. Die gebou het 24 uur-sekuriteit, ontvangs en toegewese parkeerplekke met afstandbeheer-toegang.

Die gebou is naby Kaapstad se naglewe, restaurante, museums, ’n MyCiTi-bushalte, Kunstekaap en sowat 3 km vanaf Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hans Strijdom-laan, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strijdom-laan, Foreshore, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsjiP9r5cYulIIO3Sh3Ddn3w76myPMg3Nu2YDpVLs975S9mWtmy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) Hans Strijdom Avenue Foreshore 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.917884758123 18.423610624117
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za