Bloubergstrand Akkommodasie by Kite Beach Apartment | LekkeSlaap
+23
+23

Kite Beach Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R1 149 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard 30A , Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kite Beach Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks slegs 1 straat vanaf Bloubergstrand wat bekend is vir vlieërbranderry. Die woonstel bied 'n ononderbroke uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Dié woonstel is op die derde verdieping en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is goed toegerus en daar is ook 'n wasmasjien.

Die leefarea het 'n TV en bied 'n uitsig oor die see en op Tafelberg en Leeukop. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in 'n veilige motorhuis en gaste kan ook branderplank- en vlieërbranderrytoerusting in die motorhuis bêre. Die kompleks is sowat 18 km van die Kaapse middestad af en 29,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Kite Beach Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusboulevard 30A , Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 149
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 149
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 149
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusboulevard 30A , Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMaUEY7aDmvTGES8F4BtVv1OSEsZXtV5x5kddCYVCqCXsV7BsCX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 149  per nag (plek vir 4) 30A Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.818251887619 18.474809123943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za