Witsand Akkommodasie by Kite View 2 | LekkeSlaap
+14
+14

Kite View 2

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 620 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kite View 2 is 'n selfsorgvakansiehuis in Witsand, 'n bekoorlike dorpie by die mond van die Breederivier in die Wes-Kaap. Dié area is bekend vir die hoogste konsentrasie suidelike noordkappers aan die Suid-Afrikaanse kus en bied 'n 4 km lange wit strand, asemrowende Kaapse fynbos, en vele watersportsoorte wat vlieërbranderry insluit. Die vlieërbranderrystrand kan vanaf die sitkamer gesien word en is slegs 5 minute se stap vanaf die huis. Jy kan selfs walviskyk vanuit die bed in die hoofslaapkamer.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is beskutte parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Kite View 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Kite View 2
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kite View 2 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 620
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 620
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 620
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu29JVyu3AriwjsIB24MF9tbQSgnzRb0NTbJgnsdUVWhEHr0jGF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 620  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 4 14 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.3958608 20.8474726
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za