Klaarstroom Boskamp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Klaarstroom Boskamp is aan die buitewyke van Klaarstroom geleë.

Die boskamp bied verblyf in 4 permatente, elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 2 gemeenskaplike storte met warm water. Beddegoed word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kampeerplek het 'n groot boma met braaigeriewe, 'n vuurput, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, potte, panne, eetgerei en breekware toegerus en daar is 12 V-ligte.

Daar is ook 'n piekniekplek in die koelte en 'n sementdam naby die kampeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Klaarstroom Boskamp sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Baarshengel

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Klaarstroom Boskamp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]