Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klaas Betjie Holiday Cottage

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 41 resensies vir Klaas Betjie Holiday Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elsabe K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Pragtige plekkie, volledig toegerus, mooi treffend gemeubileer. Vriendelike bure. Lambertsbaai unieke skoonheid, en besienswaardighede. Eienaar vriendelikheid en hulpvaardige diens gelewer. Sal weer gebruik maak van verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
GM J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
GM J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en naby alles.

Ek het my verblyf geniet. Kan aanbeveel vir enigiemand beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly, plek was netjies en skoon, die plek het tot 'n toesluitmotorhuis wat baie punte tel.

Kan net 'n groter mat in die stort sit asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goeie waarde vir geld en gemaklik!

Klaas Betjie het al die basiese geriewe wat mens benodig met 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Sal aanbeveel dat mens jou handdoeke en opwasmiddel saam neem! Verder is als daar. Was lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Saam met vriende

Puik.

Die oulikste huisie met alles wat nodig is om gerieflik vakansie te hou. Was 6 dae daar en het tuis gevoel. Vriendelike dame by wie ons sleutel gekry het. Lekker gesels en laat voel ons is welkom. Eienaar het uit sy pad gegaan om ons gerieflik te laat voel. Baie dankie en sal beslis die plekkie aanbeveel vir die wat nie direk op besige strand wil wees nie tog naby genoeg om te stap na die strand. Puik diens en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Gesin met klein kinders

Lekker. Genoeg ruimte vir 'n gesin.

Ons het baie lekker gebly. Kinders het veral die dek geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met vriende

Lekker!

Vriendelike diens van Andrey en sy suster, Mev Jooste. Hele huis (en toesluitmotorhuis) vir onsself gehad. Naby aan dorp en winkels. Gerieflik, skoon. Was nie bewus dat handdoeke nie verskaf word nie. Mev Jooste was egter gaaf om dit vir ons te leen. Dit is absoluut waarde vir geld. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graiton J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graiton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Geen onverwagte dinge, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes V
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf.

Die verblyf was baie goed en die gasheer gaan uit sy pad om jou gelukkig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin W
Gesin met tieners

Gemaklik.

Vir ons was verblyf geskik omdat ons net basies daar geslaap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Mooi gerieflike en veilige huisie.

Ek en my gesin het die huisie baie geniet, jy het alles wat nodig is vir 'n huisie by die see, baie veilig en stapafstand vanaf die strand. Sal verseker weer hier tuisgaan as ons Lambertsbaai besoek. Mev Loots en Andre was baie vriendelik en baie behulpsaam gewees. Ek beveel regtig die plek aan vir julle almal wat in Lambertsbaai wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike akkommodasie.

Netjiese akkommodasie in 'n stil buurt. Loopafstand van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Waarde vir geld, sou net aanbeveel dat daar op beddens ook bo-lakens geplaas word en dink die plekkie kort 'n ordelike skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominique V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique V
Gesin met tieners

Gemaklik, met als wat ons nodig gehad het.

Dit is 'n oulike, netjiese huis naby als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donna V
Saam met vriende

Baie stil en skoon.

Pragtige, skoon cottage. Daar is als wat mens nodig het en meer in die cottage. Ons het heerlik gebly, volgende keer hopelik langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gesellig.

Dit was by verre nog die beste huisie wat ons al gehuur het en vir 'n baie goeie prys. Niks nodig gehad nie, alles was daar en dit het regtig soos my eie huisie by die see gevoel. Ek sal die huisie baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C
Gesin met klein kinders

Uitstekende vakansiewoning.

Ek kan Klaas Betjie vir enigeen aanbeveel. Die huis is volledig toegerus en is beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marcel C
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste en mooi kothuis, maar geen sekuriteit, geen privaatheid en erge vuil vloere.

Baie mooi en netjies versorgde verblyf en eerste indrukke baie goed totdat die werklikheid van sekere aspekte ervaar word gedurende die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius Basson B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius Basson B
Gesin met tieners

Baie lekker naweekwegbreek huisie!

Alle admin was in plek, met gereelde herinnering. By aankoms was tannie wat sleutels bring meer as vriendelik en hulpvaardig. Huisie is skoon en alles is daar wat jy nodig het. Motorhuis is 'n bonus gewees. Volle DStv sal lekker wees, so vra dalk 'n paar rand ekstra en skakel skottel aan vir die naweek. Sal weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Netjies, skoon, alles wat jy nodig het. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoneth M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoneth M
Saam met vriende

Egte Weskus-styl!

Goed toegeruste eenheid in egte Weskus-styl. Ons was 4 volwassenes wat die naweek oorgebly het om Muisbosskerm se 30 jaar-verjaardagviering by te woon. Die huisie is goed toegerus en bied slaapplek vir tot 6 persone. Tannie Loots is baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johandi E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandi E
Saam met vriende

Netjies, ruim, goed versorg.

Ons het baie lekker gebly in die huisie. Dis baie lekker ruim en ingerig. Kan binne en buite braai en daar is 'n garage. Die dame wat die sleutel oorhandig is net ongelukkig ongelooflik nors, onvriendelik en ongeskik. Vanaf ons aankoms het sy baklei en skel. Die braairooster was vol ou vis wat baie gevaarlik kan wees. Ons was 3 groot mense en 'n eenjarige. Te min skottelgoedseep, Handy Andy en toiletpapier is aan ons gelos, amper onvoldoende vir 2 aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf en goed toegeruste akkommodasie.

Die kothuis is goed toegerus en het alles wat nodig is vir gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Walter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Did not enjoy the attitude of the house keeper.

We were not made to feel welcome but rather that we were a bother to the housekeeper since she was short of staff! They did not have any towels! Security is non-existant. Housekeeper even called on Sunday morning asking us to leave early as she was short of staff and said that we should make sure that our breakfast dishes were washed. She needs some training in the hospitality industry or she will give this place a really bad name.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewald P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ewald P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam alhoewel sekere aspekte het gepla.

Rustig en aangenaam. Die binnenshuise braaiplek: braairooster was vuil en geroes en om te braai was nie moontlik nie. Daar kan definitief geld belê word in behoorlike matrasse vir die beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P
Gesin met tieners

Pragtig en gerieflik!

Wat 'n gerieflike ervaring in 'n pragtige en baie goed toegeruste plekkie. Die binnebraai is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salomi C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Salomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus en binnebraai baie geniet in die Junie-koue.

Lekker plattelandse verblyf sonder luukshede met heerlike binnebraai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en uiters goeie waarde vir geld.

Ons keuse vir selfsorgverblyf in Lambertsbaai. Klaas Betjie sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linette V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linette V
Gesin met tieners

A fine stay.

We had a nice time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berno E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berno E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Baie mooi, netjiese verblyf eenheid met goeie kontak van die eienaar ten opsigte van waar dit geleë is en ook wanneer 'n mens aankom vir die verkryging van die sleutels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alien T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alien T
Gesin met tieners

Baie aangenaam!

Baie dankie. Die huis was baie netjies en silwerskoon. Wens ons kon langer bly...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig!

Baie netjies met warm atmosfeer - binnebraai was 'n wenner. Sal beslis weer hier kom kuier. Dankie vir heerlike verblyf, Andrey.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathleen S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen S
Gesin met klein kinders

Fantasties

Klaas Betjie is 'n lekker huisie. Dit is so lekker daar dat ons nie wou huistoe gaan nie. Lekker rustig. Jy pak net jou tas en gaan hou vakansie. Die eienaar is plat op die aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E
Saam met vriende

Gaan beslis weer kuier by Klaas Betjie.

Huislike atmosfeer, gemaklike beddens en die binnenshuise braai was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

Uitstekend, goed toegruste en skoon akkommodasie.

Klaas Betjie is ruim, skoon en goed toegerus. Dit is baie sentraal geleë vir enige vakansie in Lambertsbaai. Al het ons net uitstekende weer gehad, is die binnenshuise braai 'n groot pluspunt vir die Weskus. Die toesluitbare motorhuis is ook 'n groot aanwins. Dit is beslis waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea S

In die somer sal dit baie lekker wees, gedurende die winter is dit koud en sonder verwarming.

Ons het lekker gebly. Die plekkie is skoon en netjies. Sal graag 'n ordentlike stortkop wil sien en verwarmers in die winter. Ons klagtes is dadelik na gekyk en die opsigter is vriendelik en baie behulpsaam. Daar is genoeg en ordentlike kook- en eetgerei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met vriende

Gerieflike Kothuis vir een of twee nagte se oorslaap in die Weskus.

Ons het regtig heerlik gebly. Ons was 2 paartjies wat gedeel het. Met motorfietse gery. Kothuis was netjies en skoon, kombuis goed ingerig, ons het niks gekort nie. Toesluit motorhuis, binnebraai en komberse in kas vir koue. Heerlik geëet by Muisbosskerm en ook by Issabellas. Kan albei sterk anbeveel. Lambertsbaai is 'n Weskus-juweel!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxurious, but safety is a concern

Very clean and luxurious. Affordable for middle class with easy access. Would recommend safety for doors and windows .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumarie D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie D

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine T - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine T
Gesin met klein kinders

Gerieflik en huislik.

Dit is 'n lekker, gerieflike plek wat goed ingerig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3MzI3ODdiLWU3MjItNDQwYi1iNGRiLTY4Nzk3NzM5MTI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 Main Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 02:00-19:00 10:00 -32.093286927687 18.311419487