KlaMarNi
Beskrywing
KlaMarNi beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Dit bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 1 dubbelstapelbed en 1 enkelbed, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n bad en stort en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n eetkamertafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 51, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom