Klapmuts Akkommodasie by Klapmuts Hotel | LekkeSlaap
+14
+14

Klapmuts Hotel

  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klapmuts Hotel, Sandringham-singel R101, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klapmuts Hotel is in Klapmuts, tussen Stellenbosch en die Paarl in die Kaapse Wynlande, geleë.

Die hotel bied 4 pragtige gemeubileerde kamers met lugversorging. Die kamer is ingerig met 'n TV met sekere Stv-kanale. WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en al die kamers is ingerig met en suite-badkamers.

Daar is 'n hoofkroeg in die hotel wat nog een van die oorspronklike houtkroeë van die 1990's is. Hier kan jy 'n drankie by Uncle Duggie, soos hy liefderlik deur die plaaslike inwoners genoem word, bestel. Die perseel bied ook 'n vermaakarea met 'n pooltafel en 'n grootskerm-TV. Ons pizza-oondjie wat met hout gestook word maak die beste pizzas en ons het selfs braaigeriewe vir jou spesiale funksie.

Klapmuts Hotel het 'n konferensie-lokaal wat ideaal is vir tot 70 gaste (binnenshuis). Dié area is veral geskik vir troues, verjaarsdae, jaareindfunksies of enige ander spesiale geleentheid.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 11 resensies vir Klapmuts Hotel
Netheid
3.0/5
Diens
2.3/5
Ligging
2.8/5
Veiligheid
2.4/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Klapmuts Hotel, Sandringham-singel R101, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klapmuts Hotel, Sandringham-singel R101, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNDExMzRlLWY3YzEtNGFiOC1hMGI1LWM3ZGM0Mjc0MDI5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 3 Klapmuts Hotel R101 Sandringham Close 7625 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -33.80549894201 18.868985243655
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za