Dwarskersbos  Akkommodasie by Klarina | LekkeSlaap
+14
+14

Klarina

Selfsorg
  • Vanaf R1 270 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calla-straat 4, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klarina is 'n selfsorghuis wat 100 m vanaf die strand in Dwarskersbos geleë is. Dis sowat 10 km vanaf Velddrif en Laaiplek.

Dié strandhuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus.

Daar is 'n eetarea ;angs die kombuisarea en die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en plaaslike kanale. Die leefarea lei na die onderdakbraai met 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Klarina sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Calla-straat 4, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calla-straat 4, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXCRakhp0cK3jfW1Sl6ILDN31h1XoN5wPSJ7gt1JMCoS7USIPNH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 270  per nag (plek vir 4) 4 Calla Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.699883749989 18.224329223279
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za