Dwarskersbos  Akkommodasie by Klarina | LekkeSlaap
+14

Klarina

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Klarina
Selfsorg
Belasting en Ekstras

'n Breekskadedeposito van R1200 en 'n skoonmaakfooi van R400 moet saam met die finale betaling betaal word.
- Die finale betaling moet 2 weke voor die inklokdatum betaal word.
- Die breekskadedeposito sal binne 10 werksdae nadat die sleutels terugbesorg is terugbetaal word.

Daar mag nie meer mense in die eenheid wees as waarvoor daar aanvanklik gekwoteer is nie, gaste mag ook nie ander gaste as dié wat bespreek het toelaat in die eenheid nie, en troeteldiere word nie toegelaat nie. Indien wel, kan die gashere weier om die gaste in die eenheid toe te laat en hulle vra om uit te klok. Enige van hierdie omstandighede sal as 'n kansellasie van gaste se bespreking gesien word.

Gaste sal gevra word om 'n persoonlike inligtinsdokument in te vul en 'n kopie van hulle ID te voorsien.

Huisreëls:
Partytjies of funksies word nie toegelaat nie.
Respekteer die bure aangesien die eenheid in 'n woongebied is. Geen luidrugtige musiek word toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Bring asseblief jou eie toiletware en handdoeke saam.
Inkloktyd is tussen 14:00 en 18:00 op weeksdae en tussen 10:00 en 14:00 op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae.
Uitkloktyd: 10:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1200 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 270
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calla-straat 4, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXCRakhp0cK3jfW1Sl6ILDN31h1XoN5wPSJ7gt1JMCoS7USIPNH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 270  per nag (plek vir 4) 4 Calla Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.699883749989 18.224329223279
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za