Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klawer Hotel

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 120, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Klawer Hotel met sy pragtige omgewing en rustige atmosfeer is die ideale wegbreek van die daaglikse gejaag van die stad. As die natuur roep, is Klawer jou bestemming en dit is minder as 3 uur se ry uit Kaapstad. Dit is tussen berge en wingerde geleë en die veldblomme floreer hier.

Die Klawer Hotel beskik oor 22 kamers. Elkeen is ingerig met goeie geriewe wat gemak bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is ander geriewe soos lugversorging, verwarmers, elektriese komberse, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel het 'n pragtige uitsig op die Klawerberge en wynlande van die dek af. Daar is veilige parkeerplek agter elektriese hekke wat 24/7 gesluit is vir veiligheid en daar is afstandbeheerde toegang. Die parkeerarea word saans belig. Gaste kan pragtige uitsigte van die swembad, buite al die kamers geniet. Daar is ook 'n à la carte-restaurant met 'n platskerm-TV en 'n kroeg op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 143 resensies vir Klawer Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Moorrees Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Jaar gelys 11

Ligging

  • Hoofstraat 120, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klawer Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klawer Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 120, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86cd5ffb885dcaf4a0e86f4a2bd636111032a0795af608317301fc59f1ac10c188420c5e2202b67803bbd0a2669002009a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 143 5 1 4 120 Main Road Klawer 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.776373423751 18.623735904694
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem