Franskraal Akkommodasie by Klein Begin | LekkeSlaap
+15

Klein Begin

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schneiderstraat 89, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klein Begin is in die kusdorpie Franskraal geleë en bied die ideale verblyf vir 'n groep gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek.

Klein Begin het 'n hoofhuis en 'n aparte ateljeewoonstel wat as 'n geheel bespreek kan word.

Die hoofhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n solderarea met 2 driekwartbeddens en 'n dubbelbed.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n TV met sekere DStv-kanale en 2 aparte klankstelsels. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei. Daar is 'n pragtige stoep met sitplek buite.

Die ateljeewoonstel het 'n dubbelbed, 'n kombuisie, 'n en suite-badkamer en 'n binnebraai. Troeteldiere is welkom aangesien die agterplaas omhein is.

Klein Begin is net 150m van die see af en 400 m van die naaste winkel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Begin sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Area 1
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Klein Begin
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Schneiderstraat 89, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Begin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schneiderstraat 89, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkMGFlNjYwLTY4ODMtNDUzMC04MzM2LWM1MDNmMDVkNTdiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 89 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.605125 19.398987
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za