Musina Akkommodasie by Klein Bolayi Game Lodge | LekkeSlaap
+20

Klein Bolayi Game Lodge

12 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 12 resensies vir Klein Bolayi Game Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Mishack M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mishack M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a bad stay.

There was no receptionist from Friday till Sunday when we left, so we could not find help when we needed it. Our toilet was not flushing. The bed is very old and uncomfortable. Aircon not working properly. They supply us with tea making stuff, but no kettle.

Johann S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann S
Enkelreisiger

Expected more.

They have bad service but a good location, average food and average accommodation. Although the accommodation was less than what I expected, the service was terrible. Firstly no one could find my booking, then in the room allocated to me the TV did not work. You have to carry cash to the bar which makes it difficult to relax. I had a new room allocated to me with the TV working, the safe was locked and did not work. Dinner was good and breakfast also not bad. They advertised an indoor swimming pool - but there was no indication where and it was not easy to find. Most likely will not visit again.

Danie F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, goeie ervaring om natuur te beleef.

Baie geniet, geleë en naby wildtuin. Hulle moet net die pad wat stukkend is sedert 2014 regmaak want weens oorstromings is die wildtuin Mgupubuphe (of wat die naam ook al) is onbereikbaar.

Klein Bolayi Game Lodge's terugvoer

Danie,

Baie dankie vir jou kommentaar ons sal verseker kyk na die pad en vra dat dit herstel word en sover moontlik binne ons vermoe die pad wat ons kan herstel. Die herstelwerk doen.

Baie dankie en ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.

Petro
Klein Bolayi

Klein Bolayi Game Lodge
Makhado Y - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhado Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a good stay at the lodge.

We had a good stay all thanks to the beautiful surroundings and warm welcome. We also enjoyed the well prepared breakfast and the swimming pools which were clean. The quiet environment was good, it gave us an opportunity to connect with mother nature. We wouldn't hesitate to visit again. We really enjoyed our stay.

Suanne B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig, baie lekker en mens kan regtig ontspan in die hartjie van die natuur.

Sien asb. die sterre.

Colleen D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Colleen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very disappointed.

Our room lock did NOT work from the inside. The toilet did NOT flush. The air-con could only be set to 26 degrees C (too warm to sleep comfortably) and there was NO water in the room in the morning. None at all. We were booked for 2 nights and checked out after first night. So far (a week later) we have received no word as to whether our 2nd night payment will be reimbursed. On the plus side, the restaurant served a very nice dinner for a fair price. Not being able to lock one's room explains why we gave 1 star for safety. Nothing was done to repair water or toilet or reimburse for prepaid 2nd night (hence 1 star for value for money and customer service). If you have any luck at all you will do better any place else than at Klein Bolayi Game Lodge!

Klein Bolayi Game Lodge's terugvoer

Colleen,

I am so sorry to hear about your bad experience here at Klein Bolay Game Lodge. I cannot change anything about your experience but will promise you to look into the matter on a daily basis and rectify all the problems as it occurs. I really appreciate your feedback. Please do have a heart and report such matters to me personally in future to have it looked at immediately. I can promise you that I will make sure it does not happen again as far as possible but will do all in my power to try to avoid problems like this happening.

Kind regards and with true regrets

Petro

Klein Bolayi Game Lodge

Klein Bolayi Game Lodge
Christo K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Advertensie misleidend.

Die verblyf is nie selfsorg soos geadverteer nie, ons is geplaas in 'n kamer met geen eetgeriewe nie. Daar was geen braaigeriewe of eetgerei nie. Die Restaurant is slegs oop van 07:00 tot 09:00 en 17:00 tot 21:00. Daar is geen middagete beskikbaar nie. Die bestuurderes is ongeskik en onbehulpsaam. Die diens is pateties.

Klein Bolayi Game Lodge's terugvoer

Christo,

Ons is jammer om van jou teleurstelling te hoor en sal op die saak ingaan, ons hoop om ons diens te verbeter in die toekoms en dat ons net goeie verslae sal kry. Daar is ongelukkig altyd die menslike faktor betrokke maar dit sal aangespreek word en ons glo en hoop dat nie alles vir julle 'n slegte smaak in die mond gelaat het nie.

Baie jammer en kom gerus weer.

Petro

Klein Bolayi Game Lodge

Klein Bolayi Game Lodge
Margaret N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret N
Gesin met klein kinders

It was a good trip

We had fun and it was a relaxed place to be with kids. The house was very nice but the only problem is that when they are cleaning, they don't dust the rooms - there were spider webs and the headboards were quite dusty. Other than that everything was good!

Philip B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B
Besigheidsreis

'n Heerlike area en atmosfeer, maar geen kombuis in die eenheid nie.

Sal weer daar gaan bly!

Richard C - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard C
Saam met vriende

Great location for the Mapungubwe National Park

Great location for the Mapungubwe National Park. Our room was more than adequate, clean, all amenities in the room were fine. We used the bar which was interesting, as it's built around a large Baobab tree. We also decided to cook for ourselves. All in all an interesting stay, the climb on the rocks the next morning was amazing, providing great views of the surrounding area.

Albert Z - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert Z
Saam met vriende

Baie goed!

Klein Bolayi is 'n baie oulike en rustige plek. Dit het waardevolle geskiedenis en die personeel is baie professioneel en hulpvaardig. Die diens was uitstekend gewees. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

Michealle O - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michealle O

Puik!

Baie lekker gebly!

Vanaf R1 122
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 122
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 122
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pondrift-weg R572, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmYTllYmViLWEyZDUtNGM3My1iNDNkLWJiZjJhMzE0NDFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 122  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 4 R572 Pondrift Road Musina 0900 Limpopo 086 999 0018 10:00-19:00 09:00 -22.294805555556 29.847611111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za