LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klein Boschkloof Chalets | LekkeSlaap
+32

Klein Boschkloof Chalets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloofweg, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Klein Boschkloof is 'n luisterryke groen oase op 'n werkende plaas, omring deur die Noordelike Cederberg. Dis in die ongerepte Boskloofvallei, wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens, geleë en is slegs 9 km vanaf die beeldskone dorpie, Clanwilliam.

Verbly word gebied in 3 eenhede. Die chalets is tussen die lemoenboorde geleë en bied beeldskone uitsigte oor die berge. Hoë houtplafonne, mure van 'n halwe meter dik en grasdakke help om die eenhede koel te hou in die somer en die hitte binne te hou in die winter. Die eenhede het lugversorging en volledige badkamers.

Klein Boschkloof is ideaal vir 'n rustige naweek ver verwyder van die stad se rumoer, vir 'n gesinswegbreek of 'n klein intieme troue of verjaarsdagpartytjie. Vir ons meer energieke gaste, bied Clanwilliam jaarliks in Oktober 'n driekamp aan. Daar is ook staproetes, swemgeriewe, bergfiets- en bergklimroetes, rotsklim, perdry, watersport en visvang in die Clanwilliam-dam. Verken die area uit die lug met een van die The-Red-T Company se verskeie vliegtuie. Clanwilliam bied 'n uiters gematigde winterklimaat wat sorg vir heerlike soel aande.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir Klein Boschkloof Chalets
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Boskloofweg, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Boschkloof Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloofweg, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATMvV1aiJTWJX2a6yWVKdlhdh6qYow6N0QTc8K4OLEdLX2YpMLf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 69 5 1 5 Boskloof Road Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.180790466248 18.883150303644
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!