Constantia Akkommodasie by Klein Bosheuwel Guesthouse | LekkeSlaap
+13

Klein Bosheuwel Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 A Klaasens Pad, , Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Klein Bosheuwel Guesthouse bied kamers wat vir selfsorg of B&B bespreek kan word, en die gastehuis is in Bishopscourt geleë. Dit is ideaal geleë as 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die Suidelike Voorstede.

Akkommodasie by Klein Bosheuwel Guesthouse beskik oor 4 slaapkamers en 'n woonstel wat uniek en smaakvol versier is. Die slaapkamers beskik elk oor 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, met 'n wasbak en toilet. Geriewe in die gastekamers sluit die volgende in: gratis WiFi, ondervloerse verhitting, verhitte handdoekrelings, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukse. Die woonstel het 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorgdoeleindes.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien wat 'n uitsig oor die tuin het. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, 'n braai-area en 'n swembad. 'n Lughawependeldiens kan gereël word en daar is veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Gaste wat by Klein Bosheuwel Guesthouse bly, ontvang gratis kaartjies na die Kirstenbosch Botaniese Tuine en die perseel is net 230 meter hiervandaan.

Daar is verskeie stap- en voetslaanroetes en fietsryroetes vir alle fiksheidvlakke naby die gastehuis. Ons het 'n vriendelike skaaphond wat op die perseel bly.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 51 A Klaasens Pad, , Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 A Klaasens Pad, , Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3ZTE2MTEwLTMxMWYtNDlhZC1iY2NkLWQ0MDE3YjU4YTBjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 51 A Klaasens Road Bishopscourt 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.994264410247 18.433194898148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za