Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Bottelary

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Bottelary Plaas, Bottelary-pad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klein Bottelary bied rustige akkommodasie op 'n werkende wynplaas met 'n ryk geskiedenis, net 15 km van Stellenbosch af.

Die enkelkothuise is stylvol en volledig toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders elk. Die slaaparea (geen slaapkamer) het 'n dubbelbed. Die sitkamer en ten volle toegeruste kombuis deel 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof en yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir kinders. Die badkamer het 'n bad en stort.

Die Kothuis is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders.

'n Musiekstelsel, TV met die DStv-gastehuispakket en WiFi word voorsien. Elke kothuis het 'n privaat stoep met braaigeriewe wat spog met die mooiste uitsigte oor Bottelary Hills. Die kothuise is in 'n veilige area met toegangsbeheer en 'n alarmstelsel. Kom geniet die rus en vrede van die plaaslewe.

Die naaste winkelsentrum is 16 km weg en Kaapstad Internasionale Lughawe en die stadskern is 40 km van ons af. Die naaste strande is die Strand en Gordonsbaai wat omtrent 45 km weg is. Die naaste winkels is omtrent 4 km van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 48 resensies vir Klein Bottelary
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Klein Bottelary Plaas, Bottelary-pad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Bottelary het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Bottelary Plaas, Bottelary-pad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOWFiZmUwLWVhMzItNDA2My04MWQ2LTY4MTU1YjYzNDZiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 Klein Bottelary Farm Bottelary Road 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.898104 18.747109