Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Desert Song

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Negendestraat 17, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Desert Song is 'n knus selfsorgeenheid vir 2 tot 3 gaste in Kleinzee.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die privaat badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die tweede kamer het 'n enkelbed.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, induksiestoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan. Daar is 'n platskerm-TV met 'n media-stroomboks. Gaste kan hul eie WiFi gebruik vir Netflix en Disney+.

Die leefarea lei na 'n stoep. Daar is binne- en buitebraaigeriewe. Die binnebraai het 'n kleiner vuurboks wat geskik is vir brikette. Die buitebraai is geskik vir houtvure. Daar moet asb. slegs brikette in die vuurboks in die binnebraai gebruik word en nie houtvure gemaak word nie. Daar is onderdakparkeerplek beskikbaar.

Besoekers aan Kleinzee kan die Weskus 4x4-roete of die skeepswrakroete verken, in seisoen blommekyk, die voëllewe by Buffelsriviermond verken, asook die plaaslike robkolonie besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Desert Song sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Klein Desert Song
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Erns Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 6

Ligging

  • Negendestraat 17, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink Klein Desert Song het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Negendestraat 17, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9784bea19067ca203e4cbec5e7da45486be42771a36fb5c9147f102e93f02a471492d7a83170f335b2b71565f88ca9486d57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 17 9de Straat Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.677514853161 17.076481507526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem