Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Eden Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omburu-plaas, Klein Eden Guest Farm, Omaruru, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R558 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Eden Guest Farm is sowat 30 km vanaf Omaruru in Namibië geleë en bied gerieflike verblyf in 'n vreedsame omgewing naby 'n rivier waar jy piekniek kan hou. Die plaas het ook verskeie wildspesies en voëlsoorte.

Daar is12 selfsorg-chalets en 2 B&B-chalets, 5 kampeerplekke en 1 luukse tent. Elke chalet het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, TV met DStv en 'n plafonwaaier of lugversorging. Chalet 1 - 7 en 12 het selfsorggeriewe.

Die gasteplaas bied ook 'n vermaakarea met 'n pool-tafel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié area kan ook as 'n konferensiekamer ingerig word. Daar is 'n klimraam vir kinders en 'n swembad.

Die kampeerarea het 'n swembad. Elke staanplek het sy eie badkamer en opwasgeriewe vir skottelgoed. Daar is warm storte, kragpunte en privaat braai-areas.

Wildritte is op versoek beskikbaar en ander doendinge sluit boogskiet, kleiduifskiet en voetslaan langs die Omarururivier en op die plaas in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Klein Eden Guest Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Omburu-plaas, Klein Eden Guest Farm, Omaruru, 0000, Erongo
  • Gaste dink Klein Eden Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Erongo Namibië
Vanaf
Vanaf R558
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R558
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omburu-plaas, Klein Eden Guest Farm, Omaruru, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04fb5f798e5b56419b55ec32b067f76924ec5a9ebe83490c8cbc773aa047d1889486c184d5fe23ea03d3851b6e6228031a70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R558 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Farm Omburu Klein Eden Guest Farm 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.305236 16.198227