Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Geluk

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Klein Geluk
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jennifer D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D

Fantasties!

Klein Geluk is ongelooflik mooi - binne en buite. Ons het baie lekker gebly. 'n wonderlike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarir V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarir V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Hi Klein Geluk, ons het baie lekker gebly! Dankie vir die sherry, koffie en beskuit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Beste Annemarie,
Baie dankie dat julle Klein Geluk gekies het vir julle verblyf. Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf & Carla

Klein Geluk
Ina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ina V
Gesin met tieners

'n Stukkie paradys in die Karoo.

Hoewel die huis vol oudhede is, het ons ongelooflik tuis en gemaklik gevoel. Die tuin is asemrowend, wat 'n lieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Liewe Ina,
Baie dankie dat julle Klein Geluk gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeerd! Julle gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla

Klein Geluk
Renate C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Somer of winter lafenis.

'n Ongelooflike lekker huisie met alles en meer as wat benodig word. Keurig gemeubileerd, cosy en verwelkomend. Die binne Dover stoof is perfek vir die koue winters en die buitebraai-area 'n fees vir die somer. Daar is selfs 'n dam vol skoon helder water met 'n buite stort om in af te koel. Die sterre hemel is asemrowend. Die honde kon baljaar in die groot tuin wat heeltemal omhein is. Lanklaas was 'n plek so gasvry en behulpsaam. Ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Beste Renate,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Carla

Klein Geluk
Shanna W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was really comfortable and cosy.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Dear Shanna,
We appreciate you taking the time to review Klein Geluk. And thank you for choosing Klein Geluk for your stay in our charming village.
Karoo greetings, Carlaa

Klein Geluk
Roelien V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Fantasties.

Absoluut 'n Karoo-vriendelike huis, stylvol gemeubileer, definitief 'n aanbeveling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Roelien,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Carla

Klein Geluk
Janine L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Saam met vriende

A charming house.

A beautifully furnished home with interesting artwork, equipped with everything you need, including firewood for the very necessary fireplace. The one quirk is that the main bedroom's entrance is through the bathroom, so it does take some planning when someone is spending some time having a bath etc. The pleasure of being in such a delightful house outweighs this oddity. We stayed for three nights, and took a moonlit walk each evening over the suspension bridges to eat at some of the restaurants. We really enjoyed our stay in this house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Dear Janine,
Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank YOU for choosing us. We would love to welcome you back to our village.
Karoo regards, Carla

Klein Geluk
Charlien C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag in Nieu-Bethesda.

Pragtige huis met 'n wonderlike tuin om te ontspan na 'n lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Beste Charlien,
Baie dankie dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla

Klein Geluk
Chantal V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V
Gesin met klein kinders

Rustigheid in Karoo-kleur.

Ons was baie beïndruk met die meubels en styl van Klein Geluk. Dit is nostalgies en modern. Pragtige sonlig met knus, warm binne areas. Die e-pos wat jy ontvang nadat jy bespreek noem ontbyt, wat nie korrek is nie. Ons het wel ontbyt by The Bethesda geniet (komplimentêr) wat heerlik was, maar die emails moet reg gemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Beste Chantal,
Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat julle ons gekies het vir jul verblyf. Dankie ook dat jy die verkeerdelike ontbyt e-pos onder my aandag gebring het.
Baie dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla

Klein Geluk
Charl Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl Z
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Mooi huis en alles wat jy nodig het was daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Liewe Charl,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla

Klein Geluk
Mieks G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieks G
Saam met vriende

Gorgeous garden perfect for stargazing.

Such a fantastic garden for our dogs to snuffle in! Beautiful setting to enjoy the stunning night sky. . A lot of thought has gone into providing amenities and a few extra touches. Also, love how environmentally aware they are. Great place to stay in to enjoy the charms of Nieu Bethesda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Good day,
Thank you for your gracious, kind review. It was an honour to host you. Thank you for choosing us. We would love to welcome you back to our village.
Karoo regards,
Carla

Klein Geluk
Anita M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf in Nieu-Bethesda!

Ons het twee nagte in Klein Geluk gebly. Wat 'n pragtige huis, ten volle toegerus. Die tuin is 'n lushof en die plaasdam heerlik verfrissend! Ons sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Beste Anita, baie dankie dat julle besluit het om julle verblyf aan ons toe te vertrou. Hoogs gewaardeer. Julle gawe resensie is ‘n bonus. Ons hoop om julle terug te verwelkom in ons mooie dorpie. Karoo groete, Carla

Klein Geluk
Moller G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein Geluk Cottage - groot juweel.

Klein Geluk Cottage het aan al ons verwagtinge voldoen. Die plek was netjies, silwerskoon en keurig ingerig. Lieflike tuin met kuierareas en Carla het seker gemaak ons is behoorlik ingelig oor wat Nieu-Bethesda alles bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Baie dankie dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Hoogs gewaardeer. Jul gawe resensie is ‘n bonus, dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Carla

Klein Geluk
Petro V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, sprokiesmooi, rustig, netjies, alles op plek, mooi decor.

Alles was pragtig, met loadshedding, was daar voorsiening gemaak, sal beslis aanbeveel en geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Ons waardeer jul gawe resensie. Ons voel bevoorreg dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie.
Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete,
Ludolf en Carla

Klein Geluk
Antonie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie B
Saam met vriende

Baie gesellige, warm huis, ons het heerlik voor die kaggel gekuier asook buite gebraai.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Beste Antonie,

Baie dankie dat jul besluit het om jul verblyf aan ons toe te vertrou. Hoogs gewaardeer! Jul gawe resensie is ‘n bonus – dankie! Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.

Karoo groete,

Carla

Klein Geluk
Marie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie S

Lieflike rustige omgewing. Vrede vir hart en siel.

Huis en tuin laat jou veilig en tuis voel. Is vir seker pragtig luuks en 'n groot bonus dat troeteldiere toegelaat word. Die toevoeging van 'n motorafdak by Klein Geluk word aanbeveel - veral vir ryp toestande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Ons waardeer jul gawe resensie. Ons sal die idee van 'n afdak beslis voorlê aan die trust wat Klein geluk besit.
Ons voel bevoorreg dat jul Klein Geluk gekies het vir jul verblyf. Baie dankie. Ons hoop om jul terug te verwelkom in ons mooie dorpie.
Karoo groete, Ludolf en Carla.

Klein Geluk
Elize J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize J
Gesin met tieners

Heerlike kuier in Nieu-Bethesda soos altyd. Carla was baie behulpsaam en vriendelik.

Carla was baie behulpsaam en het ons ook sonder enige probleem gehelp met een ekstra slaapplek vir 'n tienerdogter. Die huisie is skoon en netjies en daar is baie gasvryheid gewys deur klein gebare soos alles van koffie, tee tot hot chocolate en selfs kitspap vir mense wat net deurreis vir een aand. Ek sou net voorstel dat die tweede slaapkamer bietjie geskuif word om plek te maak vir 2 enkelbeddens die plek is belis groot genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Geluk se terugvoer

Beste ELize,
Baie dankie vir jou gawe resensie en ook vir jou puik voorstel van twee enkelbeddens.
Ons waardeer jul besoek aan ons mooie dorpie.
Karoo-groete,
Carla

Klein Geluk
Vanaf R2 950
R2 950 R1 623
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 950
R2 950 R1 623
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 950
R2 950 R1 623
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 218, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25ec1371e5e819387b59661efefd39f33d1a6f3a5a89d9cbfc8bfa8face44ee0f0f0d1be321268707a0dbf66e130db389a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R1 623 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 218 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.872607897786 24.551230708737