Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Geluk

Langtermynverblyf-aanbod 45% af

Kry 45% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2024 tot 1 Des 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 218, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 R1 623 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Klein Geluk is 'n luukse, privaat selfsorg-Karookothuis vir 4 gaste in Nieu-Bethesda.

Dié kothuis vanuit 1877 spog met witgekalkte kleimure. Die ruim kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie kamer gebruik die hoofslaapkamer se en suite-badkamer. 'n Privaat buitestort met warm en koue water is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste word van tee, koffie en beskuit voorsien. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel in die eetarea, buite op die stoep of in die tuin geniet en kan in die sitarea voor die smeulstofie ontspan.

Klein Geluk het 'n lieflike tuin met 'n buite-bomabraai, 'n stoep, sitplek in die tuin,'n pergola en 'n swemdam. Gratis WiFi, 'n alarmstelsel en parkeerplek word voorsien.

Nieu-Bethesda bied 'n paar restaurante, 'n kroeg en kunsgalerye, en gaste kan die bekende Uilhuis besoek, gevul met Helen Martins se unieke en spesiale kunswerke, of 'n draai maak by die Kitching Fossil Exploration Center. Die Compassberg bied ook 'n 4x4-, bergfiets- en staproete wat gaste kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Geluk sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Klein Geluk
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Pienaarstraat 218, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Klein Geluk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
R2 950 R1 623
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 950
R2 950 R1 623
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 218, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25ec1371e5e819387b59661efefd39f33d1a6f3a5a89d9cbfc8bfa8face44ee0f0f0d1be321268707a0dbf66e130db389a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R1 623 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 218 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.872607897786 24.551230708737