Klein-Karoo Akkommodasie by Klein Karoo Valley Guest Cottage | LekkeSlaap
+13
+13

Klein Karoo Valley Guest Cottage

  • Vanaf R1 470 per nag (vir 5 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opzoek Vallei, Ladismith, 6656, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klein Karoo Valley Guest Cottage bied gaste 'n lieflike kothuis in die klein vallei van Opzoek wat omring is deur die Swartberge in die hartjie van die Klein Karoo en 25 km vanaf Calitzdorp langs Roete 62.

Die kothuis het 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens en is ook toegerus met lugversorging vir die warm dae. Die klipbadkamer het 'n stort en spa-bad en gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met gasstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond en die nodige eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed. Daar is 'n kaggel vir die koue dae en 'n plafonwaaier vir die somer. Gaste kan ook ontspan op die veranda en die lieflike uitsig oor die dam en Swartberge bewonder, of gebruik maak van die ingeboude braaigeriewe.

Die omliggende area is ideaal vir gaste wat graag stap, visvang of voëlkyk en is perfek vir 'n wegbreek en ontspanning.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Karoo Valley Guest Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Klein Karoo Valley Guest Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Opzoek Vallei, Ladismith, 6656, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Karoo Valley Guest Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 470
per nag (vir 5 persone)

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R1 470
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 470
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opzoek Vallei, Ladismith, 6656, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArU7sS1ZYQcvojXWkBMdHhpy5YJ26A1fRMA2Gmp7iPwi7mbxGQJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 470  per nag (vir 5 persone) 10 5 1 5 Opsoek Valley Ladismith 6656 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.481542979636 21.500942856073
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za