Klein-Karoo Akkommodasie by Klein Karoo Valley Guest Cottage | LekkeSlaap
+13

Klein Karoo Valley Guest Cottage

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Klein Karoo Valley Guest Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Annali G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annali G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, alles wat nodig is.

Die kothuisie was skoon en netjies en daar is alles wat mens nodig het. Die werf is egter verwaarloos en sal die ervaring verbeter as dit opgeknap is en dalk bietjie meer privaat.

Jaco V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklike pragtige plek in 'n asemrowende area.

Sien sterre.

Stefan R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Absolute juweel van 'n plekkie in die Karoo.

Was absoluut heerlik en gerieflik. 'n Lekker rustige wegbreek-juweel in die Karoo van die stadslewe met baie mooi uitsig en lekker sentraal om vir die dag Calitzdorp of Oudtshoorn toe wil ry.

Leonie L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie gerieflik.

Spabad en aircon - awesome.

Dirk V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Gesin met tieners

Baie lekker kuier huis met mooi stoep en uitsig!

Heerlike plaasgevoel met pluimvee en lekker braaiplek. Die area is lekker vir bergfiets en naby Seweweekspoort.

Elsa C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en lekker gerus!

Ons het dit baie geniet en alles was perfek! Al wat ek nie ordentlik opgelees het nie, is presies waar die plek is. Ons het gevoel daar is te min om te doen in die area, maar dit is meer 'n persoonlike ding as wat Klein Karoo Valley voor kan pa staan.

Ben K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige atmosfeer op die plaas. Bietjie ver van winkels indien mens iets benodig.

Netjies en skoon. Was baie baie warm toe ons op die plaas aankom. Yskas was nie aangeskakel nie. Sou 'n beker koue water in die yskas geniet het. Die braairooster was oud en verweer en nie geskik vir braai nie. Moes vra vir ander rooster. Kliëntediens kan beter wees. Persoon wat ons ontvang het nie geredelik beskikbaar nie.

Este B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Este B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir meer kan jy nie vrae in die middel van die Klein Karoo vlaktes nie. Die plekkie is perfek en het als wat mens nodig het. Ons het dit so geniet en was hartseer om terug te keer huis toe. Sal definitief weer kom.

Ongelooflike naweek weg tussen die karoo vlaktes. Die omgewing is pragtig en die uitsig vanaf die cottage is iets wat jy vir altyd sal onthou. Ons het ons kuiertjie so geniet en die rustigheid en die stilte was kos vir die siel. Die kaggel, groot bed en Jacuzzi bad en stort was 'n absolute bonus veral na ons seer spiere na die Seweweekspoort mtb race. Die plekkie is absoluut besonders.

Jannie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, lekker kaggel vir die koue en warm beddegoed!

Aangename blyplekkie. Pure Klein Karoo plaas, skape in kraal geniet met twee pasgebore lammetjies! Blyplek baie goed toegerus, skoon en netjies! Verdien aanbeveling.

Peter En Julie D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter En Julie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis was 'n aangename verassing.

Die fasiliteit is gerieflik, baie ruim en baie goed toegerus.

Vanaf R1 470
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 470
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 470
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opzoek Vallei, Ladismith, 6656, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArU7sS1ZYQcvojXWkBMdHhpy5YJ26A1fRMA2Gmp7iPwi7mbxGQJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 470  per nag (vir 5 persone) 10 5 1 5 Opsoek Valley Ladismith 6656 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.481542979636 21.500942856073
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za