Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Welgevonden Camp

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R327, Welgevonden Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Klein Karoo Welgevonden Camp bied verblyf ideaal vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit is op 'n werkende plaas op die R327 naby die Paardeberg Natuurreservaat geleë.

Daar is 11 kampplekke wat apart of saam bespreek kan word. Daar is 2 aparte ablusies ? 1 vir mans en die ander vir vroue, elk met 3 storte en 3 toilette.

Die kampplek het water, maar nie elektrisiteit nie. Draagbare braaigeriewe en hout is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kom geniet die unieke Klein-Karoo aan die voet van die Langeberg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R327, Welgevonden Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R327, Welgevonden Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2078fd7aaf97453a3a3f7e4f1e39353e380c24bafc1319f129d1ab1a79d0e60697677e31fd238784d367e95f3ee0e3499e30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 6) R327 Welgevonden Farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.915090850961 21.512340613725