Klein-Karoo Akkommodasie by Klein Karoo Welgevonden Plaas Akkommodasie | LekkeSlaap
+24
+24

Klein Karoo Welgevonden Plaas Akkommodasie

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 700 per nag (vir 12 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klein Karoo Welgevonden Plaas Akkommodasie is op 'n afgeleë plaas in die Riversdal-omgewing, in die rigting van Ladismith, aan die voet van die Langeberg geleë. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n groot gesin. Die plaas word deur grondpaaie bereik.

Die plaas is ideaal vir gaste wat wil ontspan, aangesien daar geen selfsoonopvangs of 'n TV is nie. Daar is wel WiFi beskikbaar indien gaste dit verlang. Dis opgeknap en bied 'n egte plaaservaring. Die huis bied slaapplek aan 12 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 2 badkamers. Kleiner groepe of paartjies is ook welkom om te bespreek. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die vierde kamer. Die beddens kan teen mekaar geskuif word. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea bied 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg, en 'n sitkamerarea met 'n kaggel en gemaklike sitplek wat ideaal is vir koue winteraande. Daar is braaigeriewe buite waar gaste al te lekker saam kan kuier en stories onder die sterrelig kan deel. Hout word voorsien vir die braai.

Doendinge op die plaas sluit bergfietsry, voetslaan, bergklim en nog baie meer in. Die Gouritsrivier, met sy laagwaterbrug, is ongeveer 20 km ver en die dorpie Van Wyksdorp is net 25 km van die plaas af geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Karoo Welgevonden Plaas Akkommodasie sluit in:

Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Klein Karoo Welgevonden Plaas Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Welgevonden Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Karoo Welgevonden Plaas Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 700
per nag (vir 12 persone)

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R3 700
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 700
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0MTY0Zjk4LWU2MGYtNGQxYi05Mjc2LTEzN2UwMDU1ZmYyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 700  per nag (vir 12 persone) 6 5 1 5 Welgevonden Farm Riversdal 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.909208909357 21.521888275146
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za