LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klein Langebaan | LekkeSlaap
+10

Klein Langebaan

2 resensies
Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 November 2020

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduikerstraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R980 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Klein Langebaan is 'n selfsorghuis in Langebaan se buiteklub. Die huis is sowat 1,5 km van die strandmeer af.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, gaste-toilet, binnebraai-area en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n solder-sitarea wat na 'n stoep met braaigeriewe lei. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar.

Langebaan is 'n klein strandmeer-dorp aan die Weskus. Dit is net 'n uur se ry van Kaapstad af en die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en al die besienswaardighede kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Langebaan sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Klein Langebaan
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Seeduikerstraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Langebaan het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R980
per nag (vir 6 persone)
was R1 400
Vanaf R980
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduikerstraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHas14mhYf5yk65nrGe4jfOwYauJvNNnb38hrYjFRgCifERUrBX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R980  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 4 7 Seeduiker Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.089506964776 18.042090262566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!