Hermanus Akkommodasie by Klein Rivier Natuur Reservaat | LekkeSlaap
+26

Klein Rivier Natuur Reservaat

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Kleinrivier Privaat Natuurreservaat, Walkerbaai, 7720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klein Rivier Natuur Reservaat is 'n bekoorlike eiendom in 'n afgesonderde natuurreservaat tussen Gansbaai en Stanford. Die plaas bied direkte toegang na Walkerbaai Natuurreservaat, maar net met n 4x4 motor voertuig.

Verblyf word in 2 semi-losstaande grasdak-eenhede met aparte ingange wat heeltemal onafhanklik van kragnetwerk is aangebied. Die eerste eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en die tweede eenheid aan 4 gaste. Elke eenheid het 'n kombuisie en is toegerus vir basiese selfsorg.

Ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek in. Die eenhede maak van sonkrag, gas, windkrag en boorgatwater gebruik.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit die Walkerbaai Natuurreservaat, voetslaan, 4x4-roetes, visvang, fietsry en swem in. Neem asb. kennis dat direkte toegang na Die Plaat-strand en die Walkerbaai Natuurreservaat net met 'n 4x4-motor moontlik is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R43, Kleinrivier Privaat Natuurreservaat, Walkerbaai, 7720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Kleinrivier Privaat Natuurreservaat, Walkerbaai, 7720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MTEwYWI4LTU4NWMtNDMwYy04OTAzLTkyYTZhOWVmZDdiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) R43 Klein Rivier Private Nature Reserve 7720 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -34.47196358808 19.388664259911
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za