Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Waterval Riverside Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Groot Drakenstein, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 695 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Waterval Riverside Lodge bied vriendelike plattelandse gasvryheid in 'n ontspanne plaasatmosfeer in die Franschhoek-vallei op die oewer van die Bergrivier. Dit word omring deur wingerde en dramatiese berguitsigte en is op die R45 in Groot Drakenstein geleë, wat omtrent halfpad tussen Paarl en Franschhoek is. Stellenbosch is net 20 minute van ons af en Kaapstad is net 50 minute ver.

Verblyf word aangebied in 8 en suite-dubbelkamers wat elk hul eie privaat ingang en veranda het. Elke kamer bied uitstekende uitsigte oor die berge, luisterryke tuine of wingerde en elke kamer beskik ook oor 'n telefoon, yskassie, kluis, waaier, lugversorging, paneelverwarmer, haardroër, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Tariewe sluit verblyf en 'n keuse van of 'n plaasontbyt of 'n Kontinentale ontbyt in. Ontbyt word in die pragtige ontbytkamer of op die veranda bedien. Ons het ook 'n volledig gelisensieerde eerlikheidskroeg waar gaste 'n heerlike skemerkelkie in die middag of 'n nagsopie na ete kan geniet.

Verskeie doendinge is by die lodge beskikbaar insluitend: voetslaan na die rivier, kyk hoe die druiwe op verskillende stadiums verbou word of ontspan net om die swembad.

Die konferensiekamer maak oop op 'n dek wat uitkyk oor die wingerd en berge. Die venue het sitplek vir tot 45 afgevaardigdes met basiese geriewe en pousekamers. Ons standaardgeriewe sluit in: 'n witbord met penne, blaaikaarte, pen en papier en indien enige ekstra toerusting benodig word kan dit namens jou bestel word en sal dan ook so gehef word. WiFi is beskikbaar by ontvangs, die kroeg, die sitkamer en die konferensiekamer.

Ons kan pendeldienste na en van die lughawe reël asook toergidse en wyntoere.

Klein Waterval is die ideale plekkie vir enigeen wat graag wil ontspan, hul batterye herlaai en ons plattelandse gasvryheid en majestueuse uitsigte op die proef wil stel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Klein Waterval Riverside Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • R45, Groot Drakenstein, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Waterval Riverside Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Groot Drakenstein, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MWRjYzk5LWFiYjYtNDQyYS05YjJlLTA0MTUxMjZmNWYzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 695 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R45 Groot Drakenstein 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.87996010462 19.019125699997