Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Watervalplaas

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Klein Watervalplaas
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elizabeth A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth A
Gesin met tieners

Comfortable and relaxing but the surroundings were not remarkable.

Our stay at Bush Cottage at Klein Watervalplaas was relaxing. “We were glad of the trees around the cottage to provide some shade and privacy.”. The hosts were helpful, friendly, and responsive. The on-site restaurant was a convenient bonus, with good meals, a friendly vibe, and some local musicians on the Friday evening we were there. The alpacas and farmyard animals will appeal to the children. There is not a lot to do on the farm itself besides swimming in the dam and the fynbos walk. The weather wasn't great for us, but just chilling and chatting around the fire was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect!

Will definitely go again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huisie, maar nie baie privaatheid nie.

Die huisie is redelik goed ingerig en het lekker geriewe, soos die kaggel en houtverwarmde swembadjie, maar daar is nie baie privaatheid nie. Ons het in die Milking Shed gebly en dis reg oorkant die ontvangs waar die eienaars ook bly, so daar is gereeld mense wat daar verby loop. Die warm swembadjie word ook deur die eienaar aangesteek en gestook, so hy is baie in die omtrek om daarna om te sien. Sou verkies om dit self aan te steek en te stook soos wat ons al baie by ander verblyf gedoen het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspanne waar mens batterye kan herlaai.

Ons het drie nagte oorgebly, geen kaste om klere in uit te pak nie maar oorgenoeg spasie om die plaas te ontdek en ontspan. Kinders het al die diere op die plaas geniet en die 'strand' by die dam. Lekker baie skaduwee om die huisie wat bietjie meer eenkant staan en meer privaat is. Ons het lekker ontspan en dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, sal beslis weer moet gaan.

Alle woonhuise kort net 'n afdak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Watervalplaas, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c64b8dbd8176aedcc4bfede754db6934a9c376af95ec78022d99b44f34c1a2a9005fd4b54a796218a5abd5785ae63e974a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Klein Watervalplaas Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.370893067382 19.501996112253