Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Watervalplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Watervalplaas, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Watervalplaas bied selfsorgverblyf op 'n rustige, privaat plaas in die buitewyke Tesselaarsdal. Die plaas is ideaal vir diegene wat op soek is na plaasverblyf weg van die stad se geraas.

Die verblyf by Klein Watervalplaas gebruik sonkrag en bestaan uit 3 kothuise wat elk geskik is vir 2 tot 4 gaste. Elke kothuis het aparte slaapkamers, 'n privaat badkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met als wat jy nodig het om kos mee te maak. Elke eenheid het ook 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel.

Troeteldiere wat goed gemanierd is word toegelaat indien dit vooraf gereël is. Gaste is welkom om die fynbospaadjies te verken en mag ook op trekkerritte op die plaas gaan. Andersins kan gaste in die dam swem, ponieritte bespreek of sommer net 'n lekker piekniek geniet.

Klein Watervalplaas is 42 km vanaf Hermanus en 126 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Klein Watervalplaas
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Klein Watervalplaas, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Watervalplaas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Watervalplaas, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c64b8dbd8176aedcc4bfede754db6934a9c376af95ec78022d99b44f34c1a2a9005fd4b54a796218a5abd5785ae63e974a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Klein Watervalplaas Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.370893067382 19.501996112253