Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Wolwegat Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Klein Wolwegat Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Guy W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsrus.

Indien jy van die gejaag wil wegbreek, is die die plek vir jou. Die geriewe is voldoende skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Guy
Ons is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien vir 'n blaaskans, weg van die gejaag.
Vriendelike groete.

Klein Wolwegat Accommodation
Martli G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martli G
Gesin met klein kinders

Sal baie mooi wees as die koring groen staan en die Canola lande blom.

Ja, dankie. Die vlieë is net soms erg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morris P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay despite the weather conditions.

It was a long weekend with a level 9 storm warning. The road leading to the farm was washed away and the alternative road out was blocked by a fallen tree and the bridge was under water. So we were cut off for two days. The host granted an extra night's stay for free due to the weather. Very grateful for the excellent service. We were kept informed all the time, no need to panic until we could depart. Thanks again for excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanchia V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanchia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

What a beautiful hidden gem! Thank you to Mariaan for her hospitality and for taking extra care of us during the storm. We had a wonderful and restful stay, and it was a great experience as we celebrated our 5th wedding anniversary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en asemrowend.

Ongelooflike lekker plekkie om in te bly, ons het dit baie geniet! Ons sal definitief weer hier kom aanklop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert S
Gesin met klein kinders

Knus.

Op 'n stormagtige winterslangnaweek was Mooie Uitsig ons warm en veilge hawe. Hierdie huisie het werklik alles ingesluit wat ons nodig kon hê. Ons kon braai op die stoep, en het elke aand die vuuurherd gestook vir 'n gesellige vuurtjie binne. Die plaaswerf het ook heelwat ruimte gehad vir ons knapies om balle te skop en buite te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Evert
Ons is so dankbaar julle het so lekker gekuier. Wat is lekkerder as 'n gesellige vuurtjie op 'n koue wintersdag. Ons is baie bly die seuns kon hulself geniet het. Hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang.

Klein Wolwegat Accommodation
Louis R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig: ons het vir twee dae in die vertes gesit en kyk, geslaap, geëet en gestap.

Huisie is kompak en gerieflik. Hout vir kaggel baie waardeer. Warmkombers vir koue nagte. Al die eetgerei en potte, mikrogolf, tweeplaat met oond stofie, ketels: ons het niks gekort nie. Gasheer en gasvrou vriendelik as ons hulle raakgeloop het, besorg oor ons welstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en pragtige plekkie!

Asemrowende uitsig wat ek graag in canola-blomtyd wil sien. Plaas is pragtig en rustig en die sonkrag bederf mens verseker ook baie. Sal die plek verseker aanbeveel vir rustigheid en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Renate
Ons is baie bly dat julle dit so geniet het by ons. Ons sien uit om julle weer te ontvang wanneer die lande mooi groen en geel is.
Vriendelike groete.

Klein Wolwegat Accommodation
Jacques M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriedelike gasheer en gasvrou. Alles wat nodig is vir gerieflike verblyf.

Rustige atmosfeer en lieflike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Jacques, dit klink of julle lekker gekuier het. Ons is bly julle kon die rustige atmosfeer en lieflike uitsig ervaar. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete.

Klein Wolwegat Accommodation
Monique F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal weer kom.

Ongelukkig baie grondpaaie, ons het pap wiel gekry, so weer net gereed. Die akkommodasie was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Monique
Ons is bly die akkommodasie was darem goed na jul slegte ervaring met die pap wiel. Ek ry daardie pad met my VW Polo en het nog nooit probleme ervaar.
Groete.

Klein Wolwegat Accommodation
Sheri D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheri D
Gesin met klein kinders

Pragtig, mooi en skoon.

Die plek is mooi skoon en prentjiemooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Baie dankie Sheri. Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Hopenlik sien ons julle weer.
Groete.

Klein Wolwegat Accommodation
Marietjie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Perfek geleë vir die doel waarvoor ons akkommodasie benodig het.

Het 'n familie troue bygewoon by De Oudekraal en die akkommodasie was perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal in lyn met ons verwagting en benodighede.

Beperkte tyd spandeer en sal graag weer wil bly om meer van die plaas te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Nicolaas,
Julle is welkom om weer te kom en meer tyd te kom spandeer.
Groete.

Klein Wolwegat Accommodation
Lizanda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het 'n bietjie gesukkel om die bestemming te kry maar daar aangeland was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Lizanda
Ons is bly om te hoor dat alles vir julle perfek was met aankoms. Ons sal ondersoek instel om vas te stel of die "My Location" wat ons aan gaste stuur effektief werk, aangesien dit nog geen probleme veroorsaak het in die verlede nie.
Vriendelike groete.

Klein Wolwegat Accommodation
Claudia B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Lovely stay, owners were so welcoming and friendly, Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Dear Claudia,
We are glad you enjoyed your stay. We're looking forward to see you again.
Kind regards

Klein Wolwegat Accommodation
Surika V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, gasvrye mense.

Ons was by 'n troue en het natuurlik verdwaal maar hulle het ons so mooi help om veilig by die huisie uit te kom. James het ons baie vriendelik ontvang en ons baie welkom laat voel. Sal graag langer wou gekuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Surika
Ons hoop dat julle volgende keer langer kan bly! Ons sien uit om jul weer te ontvang.

Klein Wolwegat Accommodation
Eddie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis het alle verwagtinge oortref t.o.v. gemak en die dekor is uiters stylvol. En om van die stoep nie te praat nie, wow!

Pragtige kothuis op 'n ewe asemrowende mooi plaas. Die rustige atmosfeer en groot kuier stoep is net die regte medisyne vir ontspan en om die gejaagde stadslewe agter te laat. Marianne, ons gasvrou is 'n borrelende, lewenslustige vrou en het ons met ope arms verwelkom. Op hierdie plaas en op hierdie kothuis se stoep kan mens rustig oud raak! Ons sal dit 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer


Dit was lekker om julle te kon ontvang by ons. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien sit op die kuier stoep!

Klein Wolwegat Accommodation
Samantha D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ontspannend, rustig en ons het die mooiste uitsig gehad.

Ons het die naweek vreeslik baie daar geniet, ons was baie mooi verwelkom en dit het ons nog meer tuis laat voel. Ons uitsig oor die vallei van ons huisie was iets besonders, met die son wat sak en blits in die verte (natuur het ons omtrent lekker vermaak). Die huisie self het lekker spasie en als wat jy benodig en dis mooi netjies. Ons sal vir seker weer daar wil kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi selfsorgeenheid op plaas.

Ons het 2 nagte gebly (Vrydag en Saterdagaand) in Doortjie se Stoortjie. Die gasvrou en gasheer was nie by die huis toe ons na 14h00 ingebook het nie, maar hulle het vir ons die hek se kode, aanwysings en reëls per Whatsapp gestuur die vorige dag. 'n Werker het vir ons, ons eenheid se sleutel gegee. Klein Wolwegat is 'n werkende plaas. Hierdie eenheid was naby 'n stoor (paar meter) en 'n hek waar voertuie in- en uit gegaan het, so daar was maar bietjie geraas met die plaasbedrywighede en aktiwiteite. Na 16h00 was daar doodse stilte en geen bedrywighede meer nie. Die pragtige eenheid het bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers en suite met 'n kombuis en kaggel in die middel. Die queen-size bed was opgemaak met baie goeie kwaliteit wit linne, asook 'n elektriese kombers vir as dit sou koud word. Die badkamer was groot met 'n mooi stort, wasbak en toilet. Die water was vinnig warm, vir 'n heerlike stort. Daar was handeseep voorsien asook 'n bossie wit rose uit die tuin op die wasbak. Wat 'n bonus was, (en dit kry 'n mens baie selde) is 'n plug naby die spieël. Net jammer die spieël was so hoog dat, dit moeilik was om jou hare te kon droog blaas, want jy kon jouself nie sien nie. Dalk kan die gasvrou 'n los spieël in die badkamer sit of dalk agter die deur? Dit sal die probleem oplos. Die kombuis het 'n groot yskas gehad, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en alle breekware en benodighede om jou verblyf baie gemaklik te maak. Daar is 'n kaggel vir koue nagte en reëndae om dit lekker snoesig te maak. Die lang onderdakstoep het 'n tafel en stoele gehad asook 'n groot buitebraai, die gasheer het 'n krat hout gratis voorsien vir jou gemak met jou eerste braai, daar was ook hout te koop teen 'n baie billike tarief. Die uitsig oor die berge van jou stoep was pragtig. Die selfoonopvangs was baie swak, daar was geen WiFi nie asook geen TV nie. Ons het die stilte geniet met al die skape se geblêr en voëltjies wat fluit. Die eenheid het nie air-con nie, dit was baie warm, die Wes-Kaap het 'n hittegolf gehad die naweek en 'n waaier/fan sou baie waardeer geword het aangesien dit ook sou help met die baie vlieë en muskiete. Daar was Doom voorsien. Die gasheer het ons kom groet die Vrydagaand en ons baie welkom laat voel. Ons het hierdie pragtige akkommodasie baie geniet en sal beslis weer terugkom in September as die lande groen en geel is van die koring en canola, ons kan Klein Wolwegat aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Ronel
Baie dankie vir die wyse aanbevelings. Ons sal aandag gee aan die tekortkominge.
Ons hoop om julle weer in September te ontvang wanneer alles mooi groen is.
Vriendelike groete.

Klein Wolwegat Accommodation
Helena J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste uitsig en rustigheid is prefek om batterye te herlaai. Doen beslis die Haarkapper Trail.

Vriendelik en gasvry inwoners van die omgewing maak dit lekker daar te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Helena
Dit is lekker om te hoor dat julle batterye herlaai kon word. Ons is bly dat julle die kuier by Klein Wolwegat Accommodation geniet het.

Klein Wolwegat Accommodation
Tina V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Saam met vriende

Tesselaarsdal is 'n weggesteekte diamant!

Volgens ons gasheer James is dit net so mooi in die winter en ook in September met canola velde so ver as wat jou oog kan sien. Wonderlike kuierstoep met pragtige uitsig. Hierheen kom ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Tina
Ons sien uit dat julle weer kom kuier. Die kuierstoep wag vir julle. Ons is baie bly julle het die kuier geniet.

Klein Wolwegat Accommodation
Francois B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Puik verblyf in 'n fantastiese omgewing.

Wat kan 'n mens sê? Buiten dat Klein Wolwegat se verblyf funksioneel, smaakvol, skoon, netjies en gerieflik is is die uitsig asemrowend en dis in 'n briljante omgewing. As jy nie jouself hier kan afsluit van die wêreld daarbuite nie, moet jy die fout by jouself gaan soek. Die eienaars is vriendelike hartsmense en doen alles moontlik om jou verblyf lekker en onvergeetlik te maak. Ons ag onsself as “well traveled” mense en Klein Wolwegat is definitief in die Top 2 plekke waar ons al heen weggebreek het. Klein Wolwegat is 'n moet op enigeen se “bucket list”. By Klein Wolwegat arriveer jy as 'n gas en verlaat die plaas as familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Francois
Julle het waarlik die plaas verlaat as familie! Dit was heerlik om julle te kon ontvang! Ons hoop julle kom maak binnekort weer 'n draai! Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang.

Klein Wolwegat Accommodation
Johann P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die netjiesste plekke wat ek in 'n lang tyd besoek het. Voorwaar waarde vir geld.

Die akkommodasie is baie netjies en skoon. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Johann,
Dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Klein Wolwegat Accommodation
Anna-marie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie S

Dit was 'n voorreg om daar te oornag.

Gasvrou en gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is pragtig en goed toegerus. As mens daar instap dan voel jy welkom. Alles is so mooi. Die gasvrou het ons bederf en uitgehelp en ek kon haar enige tyd bel as ons iets nodig gehad het. Ons het 'n troue gehad en sy het heen en weer gehardloop om ons te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Anna-marie
Dit is vir ons heerlik om te hoor dat julle met aankoms welkom en tuis gevoel het. Ons is so bly om te hoor dat julle dit geniet het by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Klein Wolwegat Accommodation
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Die son sak salig by Klein Wolwegat.

Klein Wolwegat het vir my soos 'n ander wêreld gevoel. En die hoogtepunt was vir my om op die stoep te sit by die vuur wat brand, 'n glasie wyn in die hand en die son te sien ondergaan. Die huisie "tick" al die boksies. Dis netjies, skoon en alles is van goeie kwaliteit. Mens kan sien daar is moeite gedoen om seker te maak dat aan al die gaste se behoeftes voldoen word. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam! Baie dankie vir die melk en jammer dat Luka in julle boek geteken het. Ons versprei die woord en kom weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Johan
Dit was heerlik om julle te ontvang! Dis lekker om te hoor dat julle die stoep geniet het. Hoop ons sien julle binnekort weer!

Klein Wolwegat Accommodation
Christa T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa T
Saam met vriende

Puik! Wonderlike gasheer en -vrou.

Net die plek om jou batterye te gaan herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Dit was heerlik om julle by ons te ontvang. Hoop julle kom herlaai daardie batterye binnekort weer!

Klein Wolwegat Accommodation
Angelique S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was breathtaking and peaceful.

Upon arrival Mariaan greeted us with this huge smile on her face and welcomed us to the cottage which made us feel right at home. Even tough we travelled for some appointments during the day, it was a blissful return to the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara W
Gesin met klein kinders

Kos vir die siel!

Klein Wolwegat is absoluut asemrowend mooi! Die vars plaaslug was net wat ons nodig gehad het. Die uitsig is iets om te beleef! Die eienaars is super vriendelik en bedagsaam, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier by Klein Wolwegat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Beste Barbara,
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang by Klein Wolwegat. Ons is baie bly dat julle die vars plaaslug en die mooi uitsig kon geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Klein Wolwegat Accommodation
Ester S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en perfek!

Hierdie huisie het beslis een van die mooiste uitsigte wat ek nog gesien het. Alles was perfek en die eienaar is ongelooflik gasvry (het tot vir ons beskuit gebak). Ons toer baie deur die land en hierdie ervaring tel onder my top 5!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ester. Mooie Uitsig se uitsig is iets om te beleef. Baie bly julle het die beskuit geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Klein Wolwegat Accommodation
Sean B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B
Saam met vriende

Fantastiese plek!

Baie beïndruk met hierdie plek. Skoon, netjies, mooi en goed ingerig. Gashere is baie vriendelik - gasvryheid en ondersteuning is puik. Ek sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Sean. Ons is bly dat jul die verblyf geniet het. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Klein Wolwegat Accommodation
Ken M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay at the farm.

Very friendly hosts and the accommodation was top class. The farm environment is spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Thank you, Ken! Hope to see you again at Klein Wolwegat Accommodation.

Klein Wolwegat Accommodation
Jean R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek met mooiste omgewing.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Netjies, skoon en 'n stoep waar mens vir dae kan sit en luister na die plaas geluide.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Baie dankie Gideon. Die stoep wag vir julle volgende kuier. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Klein Wolwegat Accommodation
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Gesin met tieners

Vrede in Caledon.

Pragtige plek in 'n beeldskone omgewing. Eienaars is vriendelik en behulpsaam, definitief bereid om die ekstra myl vir hul gaste te loop. Ons sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Baie dankie André. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang by Doortjie se Stoortjie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons wil graag hê ons gaste moet dit geniet daarom loop ons graag die ekstra myl vir hulle. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Klein Wolwegat Accommodation
Corné B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig, vriendelike mense.

As jy wil wegbreek van die gejaag van lewe sal ek beslis die akkomodasie aanbeveel. Ons was in Mooi Uitsig (een van die huisies) vir die naweek en soos in die titel is dit so ook. Ons het nog nooit so ontspanne teruggekom soos ons het nie, dit is bitter baie netjies stil en rustig. Ons voel beslis dit is die geld werd en sal dit regtig vir enigiemand aanbeveel wat ’n bietjie wil wegbreek van die gejaag van lewe om hier ’n draai te kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Corne. Dit is altyd lekker om die batterye te herlaai met 'n naweek weg. Ons hoop dat Mooie Uitsig met sy mooi uitsig en stoep, julle gou weer sal sien.

Klein Wolwegat Accommodation
Nadia D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met vriende

Definitief waarde vir geld! So mooi, netjies en rus vir die siel!

Stoepgeselsies kry hier nuwe betekenis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Nadia. Dit was heerlik om julle by Doortjie se Stoortjie te verwelkom. Ons is bly dat julle die netjiese verblyf en die stoep geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.

Klein Wolwegat Accommodation
Rene B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Pragtige ligging, gasvrye mense, netjiese, gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Rene. Dit was heerlik om julle te ontvang in ons pragtige omgewing. Ons hoop julle het die stoep met die lekker buite braai geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Klein Wolwegat Accommodation
Sonja M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike afsaal. Ligging puik. Akkommodasie puik. Sal beslis aanbeveel.

Ons het by Klein Wolwegat oorgeslaap na die Haarkapperroete-stap. Akkommodasie was skoon, netjies en baie mooi ingerig. Na die stap was die uitsig van die heerlike kuierstoep verdere lafenis. Uitstekende ontvangs van eienaars. Regtig 5-ster werd. Die beskuit saam met die koffie was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Sonja. Dit was heerlik om julle te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!

Klein Wolwegat Accommodation
James B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike huisie in 'n baie mooi omgewing.

Baie gasvrye eienaars sorg dat mens welkom voel in hul pragtige gastehuisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Wolwegat Accommodation se terugvoer

Baie dankie! Was heerlik om julle te kan ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!

Klein Wolwegat Accommodation
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Langs die R316, Klein Wolwegat-plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d6a98c5b82eb2ed31d03f1bd7f3f396cfc1e792b3915aafaf13899d7d5456a89ec10975ca6122bebb433d8d2770c4acd574?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Off the R316 Farm Klein Wolwegat 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 16:00 -34.37463245388 19.565286379787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem