Lephalale (Ellisras) Akkommodasie by Kleinberg Wildsplaas | LekkeSlaap
+38
+38

Kleinberg Wildsplaas

Wildsplaas
  • Vanaf R4 130 per nag (plek vir 22)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, Kleinberg Wildsplaas, Steenbokpan, 0533, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kleinberg Wildsplaas is op 'n prentjiemooi wildsplaas 59 km vanaf Lephalale in Limpopo. Daar is slaapplek vir 22 gaste in 3 chalets en 2 permatente, elk met 'n privaat badkamer en lugversorging.

Die eerste chalet het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die tweede en derde chalet het elk 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die permatente het elk 3 enkelbeddens en die badkamers bied 'n bad en 'n stort.

Daar is 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus is. Gaste het ook toegang tot 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek.

Die streek bied landskappe met onontdekte berge, klowe, rotskuns, strome, voëls en wild, insluitend die Groot 5.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinberg Wildsplaas sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 6 persone
2 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R510, Kleinberg Wildsplaas, Steenbokpan, 0533, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 130
per nag (plek vir 22)
Vanaf R4 130
per nag (plek vir 22)
Vanaf R4 130
per nag (plek vir 22)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, Kleinberg Wildsplaas, Steenbokpan, 0533, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4396074585bb3c9c5a17afdd7eef7f58084cca9cacf1dd354160dc7f188d8964cdd5f4519ab01defaa37b5ac9718acf14315?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 130  per nag (plek vir 22) R510 Kleinberg Wildsplaas 0533 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -23.586293419172 27.341657589572
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za