KleinBos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

KleinBos bied verblyf, konferensiegeriewe en 'n troue-venue, en is in die buitewyke van Lichtenburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat wil oornag onderweg na omliggende provinsies, Botswana of Namibië.

Verblyf word gebied in 3 kamers wat elegant versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook 'n mikrogolf, yskas, ketel, basiese eetgerei en handdoeke. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Die eiendom word omring deur verskeie bome wat dit ideaal maak vir foto's neem en kamp met 'n tipiese bosveld-atmosfeer. Kragpunte en ablusiegeriewe is beskikbaar as gaste met sleepwaens of karavane reis. Dis ook troeteldiervriendelik.

KleinBos het 'n trou-venue en bied ook konferensiegeriewe. Daar is verskeie toerusting vir konferensies en troues beskikbaar.

Die Lichtenburg Vakansieoord is stapafstand en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike plek om te ontspan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Witborde

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na KleinBos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za