Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbos Self-catering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Kleinbos Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gerda N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek en rustig.

Perfekte oornag verblyf. Baie netjies en gerieflik. Lekker rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franchelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franchelle D
Gesin met tieners

Lekker gebraai en gekuier.

Baie lekker! Gasvryheid was baie goed. Plek was netjies en goed gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D
Gesin met tieners

Netjies, gasvry, alles wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by Kleinbos gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jano T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano T

Sterk aanbeveel.

Groot kamers, lugverkoeling beskikbaar, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K

Baie rustig.

Alles was netjies en mooi. Sal weer daar oor bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Z
Saam met vriende

Heerlike verblyf.

Baie mooi skoon eenheid en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Julle was lekker gaste, hoop ons sien julle gou weer!

Kleinbos Self-catering
Clinton L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton L
Gesin met tieners

We are looking forward to our return to Kleinbos Self-Catering soon.

Kleinbos Self-Catering is a haven for those seeking a peaceful retreat with a touch of farm life charm. Whether you're a nature lover, a family looking for a fun getaway, or a couple in search of a romantic escape, this hidden oasis has something for everyone. We left Kleinbos Self-Catering with a rejuvenated spirit, grateful for the wonderful memories created during our stay. We were given a warm welcome by the hosts' representative, Dorothy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer!

Hoop ons sien julle sommer gou weer!

Kleinbos Self-catering
Jaco J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Gesin met tieners

It was very homely, quiet, and peaceful.

Yes, it was very luxurious. However, the porridge and chocolates were expired.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Gesin met tieners

Gerieflik, spasie en 'n rustige oornagopsie.

Ons het die aand by Kleinbos Self-catering baie geniet voordat ons verder gery het na ons bestemming. Die 3 kamers is ruim en baie mooi. Die koffie, beskuit, pap en melk het handig te pas gekom en die kinders het selfs gou geswem. Kleinbos Self-catering is 'n baie oulike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P
Saam met vriende

Perfek vir behoefte.

Goeie diens en als was soos bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzaan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker in die huisie gebly. Baie goeie diens!

Bied meer as wat jy verwag! Baie lekker gebly. Veilig vir kinders om buite te speel. Beveel sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Rustig. Goed toegerus. Vriendelike gasvrou.

Ons het die naweek by vriende gekuier. Letterlik net daar oornag en weer vertrek. Sal weer daar oornag. Saam met vriende/familie kuier vir 'n naweek is Kleinbos ideaal. Gasvrou baie vriendelik en het spoedig en gereeld gereageer op boodskappe en versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie B
Gesin met tieners

Wonderlik, beste, rustig.

Beste plek in Bloem. Mense is vriendelik en behulpsaam. Huisie is skoon. Dis is perfekte plek. Waarde vir geld! Sal verseker weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George I - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en vreedsame omgewing. Perfek vir 'n lekker kuier weg van die stadsgewoel.

Vriendelike ontvangs. Netjiese eenheid met voldoende geriewe om die naweek te geniet in die gemak van 'n vreedsame atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super place, better than advertising. Great with kids.

Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Julle was great gaste gewees,
Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Kleinbos Self-catering
Amelia M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met vriende

'n Lafenis na 'n lang dag op die pad.

Dis maklik om die plek te vind en dis gerieflik geleë langs die hoofroetes. Daar is 'n kort stukkie grondpad wat jy moet ry tot by Kleinbos, maar dit was nie 'n probleem met ons kar, wat redelik laag is nie. Die reëlings is goed getref. Ons het 2 klein hondjies by ons gehad en hulle was baie akkommoderend. Die plek self is skoon en gerieflik en baie netjies. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Rustig en stil.

Skoon, netjiese eenheid. Aangename ontvangs. Het WiFi en handewasseep/room gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Gesin met tieners

Baie netjies en 'n mooi omgewing.

Keinbos is die perfekte oornagfasiliteit as jy rustigheid en veiligheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Dit was lekker om julle by Kleinbos te hê. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Kleinbos Self-catering
Dion B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion B
Gesin met klein kinders

Clean and comfortable.

Great location, great setting. Use of pool was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D
Gesin met tieners

Kleinbos is 'n juweel!

Wat 'n aangename ervaring vir ons laaste vakansiestop! Tiek alle bokse: vriendelike diens; netjies en skoon verblyf; ruim vir 'n groot gesin; goed ingerig. Stop nêrens anders oor in Bloem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Julle was lekker gaste.
Hoop om julle sommer vinnig weer by Kleinbos te ontvang.

Kleinbos Self-catering
Martin K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Gesin met klein kinders

Stopover on the way back to JHB.

Great place outside Bloemfontein away from the city and highway but still easily found. Large garden and some farm animals and very hospitable host. The unit is stocked with large amounts of cutlery and has everything you would need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie gerieflik dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Julle was wonderlike gaste. So vriendelik en gaaf. Sien baie uit om julle weer by Kleinbos te ontvang.

Kleinbos Self-catering
Willie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie J
Gesin met klein kinders

Lovely stay with super host.

Lovely spot just outside Bloemfontein. Lovely and clean with everything we needed. Really enjoyed the couple of nights with Denere as host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Julle was wonderlike gaste. Sien uit om julle weer by Kleinbos te ontvang.

Kleinbos Self-catering
Stefan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plaasgevoel.

Baie mooi plek en lekker plaasgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Baie dankie.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Julle was lekker gaste.

Kleinbos Self-catering
Elizna G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G

Baie lekker ervaring, sal dit vir seker aanbeveel.

Kleinbos Self-catering het vriendelike diens. Dit was 'n lekker plekkie vir ons gesin om saam te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein A

Briljant, rustig, mooi en tuisgevoel.

Dit is so rustig daar en so mooi en mens kan die stilte in jou are voel in kruip. Die woonstel was bitter netjies en goed toegerus, die warm komberse was a bederf en die storte was fantasties. Mens het regtig baie tuis gevoel - meer soos familie as gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter James P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter James P
Gesin met tieners

Rustig en gemaklik.

Ons het heerlik gekuier. Dit is gerieflik en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne P
Saam met vriende

Uitstekende verblyf, uitstekende gasvryheid!

Ons is sprakeloos - Kleinbos het beslis ons verwagtinge oortref! Ek en my bruidsmeisies het die aand voor my troue hier spandeer, en ons almal het dit vreeslik geniet! Die hele huisie is baie netjies, ten volle gemeubileerd en het ekstras (soos bordspeletjies). Daar is ook 'n eerlike yskas wat baie oulik is! Die beddens slaap baie lekker en al die kamers het kaste in. Die erf is verskriklik mooi versorg en die omgewing is veilig. Alda is 'n vriendelike gasvrou en het ekstra moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Ons sal beslis die gastehuis vir ieder en elk aanbeveel en self weer hier kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Gesin met tieners

Rustigheid en spasie.

Waarde vir geld, vriendelike gasheer, ruimte en spasie, rustigheid, plaasatmosfeer, skoon en netjies, ens. Gaan verseker weer terug. Alles en meer wat jy verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elde G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elde G
Gesin met tieners

Sal nie weer by ander plek in Bloem gaan slaap as hulle plek het.

Great plek vir enige gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hainley J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hainley J
Gesin met klein kinders

Ons nuwe gunsteling.

Ons het heerlik oorgebly. Ons en ons 3 kinders was met oop harte ontvang, kos in hand, reg om die diertjies te voer. Ons kon heerlik sit en braai terwyl die kinders op die gras baljaar. Perfekte putstop vir 'n lang reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan vir jou.

Na 'n lang en vermoeiënde reis was ons vriendelik ontvang. Pragtige juweel van 'n plekkie. Netjies en skoon. Alles wat jy nodig kan kry. Lekker eetgoed beskikbaar om aan te koop. Was so spesiaal met die komplimentêre broodjie en melk. Ons sal weer en weer daar oornag. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Hi Christine, baie dankie. Dit was regtig 'n plesier om julle hier te hê. Hoop ons sien gou weer.

Kleinbos Self-catering
Karin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Besigheidsreis

Uitstekende, netjiese plek.

Ons het besigheid gaan doen in Bloemfontein en was baie tevrede. Die woonstel was skoon en baie netjies en baie moeite is gedoen met die plekkie. Die hondekinders was vir ons ook 'n groot plus en laat mens sommer nog meer tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elias B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias B
Gesin met tieners

Fantastiese oornag-akkommodasie, puik gasvrou.

Vriendelik ontvang, yskas vol basiese behoeftes en nog om te koop. Kinders kon saam gaan diere voer en lekker bene rek. Baie gemaklike woonvertrek en alle selfsorg-benodigdhede is daar. Sal enige weer daar bly, hoog aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M

Wonderful accommodation - nothing to fault!

10/10 - this is the nicest and best value for money accommodation we have stayed in recently and we have travelled to a number of different provinces for sporting events. Beautiful, spacious accommodation with so many special touches. Hosts are wonderful, superbly appointed house with everything you need. Will definitely book again if we travel to Bloemfontein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Gesin met klein kinders

Netjies en mooi.

Ons het baie lekker oorgebly. Ruim eenheid. Skoon, netjies, stil en rustig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Hallo Malinda,

Baie dankie vir die resensie. Ons sal julle graag weer in die toekoms hier wil verwelkom.

Groete
Alda

Kleinbos Self-catering
Frans N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie netjies. Ons het ontspan en lekker geslaap.

Koffie en heerlike beskuit asook graankosse en gratis brood met botter en smere was 'n aangename verrassing. 'n Eerlikheids yskas-vrieskas met alles wat benodig kan word, was tot ons beskikking teen 'n billike prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, heerlik en voedsel vir die siel.

Baie mooi en netjies. Sal enige tyd weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinbos Self-catering se terugvoer

Baie dankie Steven, ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom!
Groete
Alda
Kleinbos Self Catering

Kleinbos Self-catering
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speserylaan 43, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8353554863ab0d0e5e6313a3abbc2866b65065d49f3adb04a45ac63be64e7c1616322781b5bf263b12e361087acfd89133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 43 Spesery Avenue Quaggafontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.145830020019 26.14562758253